ʼn Tierboskat is glo vroeg Maandagoggend op die R21-hoofweg naby die Irene-afrit in Centurion, Gauteng gesien.
Alles vir die maand Desember 2014
Maroela Media Top 20 1 Desember 2014
Hier is Maroela Media se Top 20 vir vandeesweek. Daar is elf snitte wat styg, vyf wat daal, drie wat op dieselfde plek bly en een nuweling.
Nege sterf in KZN-botsing
Nege mense is dood en drie is beseer nadat ʼn bakkie en vragmotor op die R22 in die noorde van KwaZulu-Natal gebots het.
WAT Woord van die Week: sies, ga
Taaltoffie ondersoek waar die woorde “sies” en “ga” vandaan kom.
Nuwe vrystellings 28 November 2014
Nuwe vrystellings in die musiekmark.
Harlekyn- Sonja Herholdt
Sonja Herholdt se treffer, “Harlekyn” ter ere van haar verjaarsdag.
Nuuskommentaar: Lord (dr) Blade Milner
Minister Blade Nzimande se onkantspelery, ook waar Afrikaans ter sprake is, is niks nuuts nie. Maar dit toon ook aan hoe eng die regering die regsraamwerk beskou waarbinne die Afrikaner sy belange kan bevorder, skryf Herman Toerien.
Wildbewaarder-kamp: ‘Marteldood’-saak hervat
Die saak teen die eienaar van ʼn weermagtipe kamp waar ʼn 15-jarige seun gesterf het, hervat Maandag in die streekshof in Vereeniging.
Liggaam gevind ná kind by kerkkamp verdrink
Die liggaam van ʼn 12-jarige seun is Sondag opgespoor nadat hy in ʼn strandmeer by Wortelgat-kampterrein naby Hermanus in die Wes-Kaap verdwyn het.
Pa en seun kritiek beseer net voor Toy Run
ʼn Pa en seun is Sondagoggend omstreeks 06:50 kritiek beseer in ʼn motorfietsongeluk in Pretoria-Noord.
Gedagte vir die dag: Koninkryk, krag en heerlikheid
O diepte van die rykdom en kennis en wysheid van God! Uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid! (Rom 11:33, 36)