Marinette Greyling van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Alles vir Dinsdag 6 Januarie 2015
Topmatrieks: Tayla wil mense gesond maak
Tayla Botha van die Hoërskool Kalahari in Kuruman het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Oupa inspireer haar om dokter te word
Michaela Lubbe van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria spog met agt onderskeidings.
Topmatrieks: Francois wil ‘n kunshart ontwerp
Francois Slabber van die Hoërskool Duineveld in Upington het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Ná sukses wil sy sakevrou word
Chantelle Pretorius van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Sakewêreld wink vir slimkop
Julia Alsemgeest van die Hoërskool Pietersburg in Polokwane het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Johan wil dokter word soos sy pa
Johan Krüger van die Hoërskool Pietersburg in Limpopo het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Mediese wetenskap lok slimkop
Leilani Cronjé van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Voluit of niks vir Wihan
Wihan van Zyl van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion spog met agt onderskeidings.
Topmatrieks: Ouma was Carla se groot rolmodel
Carla Greyling van die Hoërskool Eldoraigne in Centurion het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Leanke wil meganiese ingenieur word
Leanke Maritz van die Hoërskool Zwartkop in Centurion het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Michelle wil besoedeling keer
Michelle du Plessis van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria het sewe onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Kathy wil nog hoër vlieg
Kathy Bester van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Voornemende dokter ook dol oor geskiedenis
Du Toit Ferreira van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Francél styg bo omstandighede uit
Francél Geyer van die Hoërskool Pietersburg in Limpopo spog met sewe onderskeidings.
Topmatrieks: Slimkop wil met kinders werk
Hugo de Villiers van die Hoërskool Hugenote in Springs aan die Oos-Rand het agt onderskeidings in die matriekeindeksamen behaal.
Topmatrieks: Ruan presteer danksy ‘goeie gene en harde werk’
Ruan Steenkamp van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria spog met agt onderskeidings.
Topmatrieks: Slimkop Johan wil in SA bly
Johan de Bruin, uitblinker van die Hoërskool Garsfontein in Pretoria, het sewe onderskeidings behaal.
Topmatrieks: Olivia wil mense help
Olivia De Kock van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria spog met sewe onderskeidings
Topmatrieks: Kultuurdier gaan medies studeer
Nina du Toit van die Hoërskool Waterkloof in Pretoria spog met agt onderskeidings in die matriekeindeksamen.