Susan Kotze, die 75-jarige vrou wat vermoedelik Maandag in haar plaashuis in Lephalale (Ellisras) vermoor is, was ʼn geliefde vrou van die gemeenskap wat nooit stilgesit het nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 7 Januarie 2015
Video: Dragtige rooibok deur wildehonde aangeval
Die YouTube-kanaal, Kruger Sightings, het merkwaardige beeldmateriaal opgelaai waar ʼn trop wildehonde ʼn dragtige rooibok aanval.
Dwelm-netwerk in Johannesburg oopgevlek
Vyf mans van Nigerië is in Berea in Johannesburg in hegtenis geneem, het die Valke Woensdag gesê.
Gemeenskap help om ‘reeksverkragter’ aan te keer
ʼn Vermeende reeksverkragter is in Phuthaditjhaba in die Vrystaat aangekeer nadat hy tienerdogters in die gebied geteister het.
Kleuter op snelweg: Saak weer uitgestel
Valencia Ngobeni, wie se kleuter op die N1-snelweg aangetref is, se vonnisoplegging is Woensdag weer in die Vereeniging-landdroshof uitgestel.
Vermoorde kleuter se ma, ouma vir ondersoek gestuur
Die driejarige Jamie Naidoo se ma en ouma sal vir ʼn psigiatriese ondersoek gestuur word na haar dood in November, het die Chatsworth-landdroshof in Durban Woensdag gehoor.
Gereformeerde kerk verdeeld oor vroue-dominees
Die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika is verdeeld oor die vraag of vroue in die amp van predikant aangestel kan word, het Beeld Woensdag berig.
Video: “Niks minder as ‘n wonderwerk”
Dit het dalk soms gelyk of Dwayne Jansen nie ‘n kans het om matriek te slaag nie maar dié Oos-Kaapse leerling het met ‘n ysere wil sy graad 12-sertifikaat verwerf nadat hy ernstige kopbeserings opgedoen het in ‘n ongeluk.
Veiligheidswag by skrootwerf geskiet
ʼn Veiligheidswag is Woensdag by ʼn skrootwerf in Richardsbaai in KwaZulu-Natal geskiet en van sy vuurwapen beroof.
Baie renosters in 2014 gestroop
Herman Toerien bespreek die aantal renosters wat in 2014 gestroop is vir hul horings.
Seun sterf ná swartmamba hom pik
ʼn 11-jarige seun is Woensdag dood nadat ʼn swartmamba hom in Botswana gepik het.
Video: Minstens 12 dood in Parys-skietery
Minstens 12 mense is dood nadat gewapende mans by ʼn Franse koerant se hoofkantoor in Parys ingestap en losgebrand het.
Topmatrieks: Kaapstad-tweeling ryg 12 onderskeidings in
Vinkel en koljander, die een is net so slim soos die ander. Dominique en Angelique le Roux, ʼn tweeling wat hul 2014-matriekeindeksamen aan die Hoërskool Brackenfell in Kaapstad afgelê het, spog altesaam met 12 onderskeidings.
Vrou vas oor verkragting
ʼn Vrou van Limpopo is in hegtenis geneem nadat sy glo ʼn man verkrag het.
Afrikaans is vanjaar 90 jaar jonk!
Flip Buys bespreek 2015 as “Taaljaar” wanneer Afrikaans sy 90ste herdenking as amptelike taal in Suid-Afrika vier.
Resep: Tunaslaai
Saam met growwe bruin brood is hierdie tunaslaai ʼn heerlike ligte ete op ʼn warm somersdag.
Hoë risiko vir beurtkrag
Die risiko vir beurtkrag is hoog nadat twee van Eskom se kragopwekkers onklaar geraak het, het die kragvoorsiener Woensdag gesê.
Lephalale-plaasmoord: Bejaarde vrou op plaas vermoor
Die liggaam van Susan Kotze (75) is Dinsdag in haar plaashuis naby Lephalale (Ellisras) aangetref nadat sy glo verwurg is.
Fees van Afrikaanse flieks op die kassie te sien
kykNET se fees van klassieke Afrikaanse flieks speel nog op die geleentheidskanaal, fliekNET, tot einde Januarie en Maroela Media het die hele maand se skedule…
Gedig: Tuin
Louis Eksteen se gedig, “Tuin”