Die Suid-Afrikaanse Ruimteagentskap was onlangs behulpsaam met die lansering van ‘n Amerikaanse satelliet, die Soil Moisture Active Passive (SMAP).
Alles vir Maandag 2 Februarie 2015
Maroela Media Top 20: 2 Februarie 2015
Rinel Day val uit Maroela Media se Top 20 en Arno Jordaan se treffer, Laat die wiele rol, is vandeesweek se enigste nuweling.
Man dood, een beseer tydens skietery by PTA-veiligheidskompleks
ʼn Man is dood en nog ʼn man is beseer tydens ʼn vermeende gesinsonderonsie Maandagoggend by ʼn veiligheidskompleks in Rooihuiskraal-Noord in Centurion.
Oom Herrie se kerrie: Dis beurtkrag se skuld!
Oom Herrie wonder nou vir hoeveel dinge het beurtkrag al die skuld gekry?
Boek: Breek vry
Jy kan die oorvloedige en doeltreffende Geesvervulde lewe leef wat God vir jou beplan het. Dit is Beth Moore se boodskap in die Bybelstudie Breek vry.
Video: Advertensie oor huishoudelike geweld maak opspraak tydens Super Bowl
ʼn Treffende, dog baie ontstellende advertensie wat ten doel het om bewustheid rakende huishoudelike geweld te skep, het vanjaar groot opspraak gemaak by die Super Bowl.
Foto: 13 skoolkinders beseer in botsing met trok
Altesaam 13 kinders is Maandagoggend beseer nadat ʼn voertuig van agter af teen ʼn vragmotor gebots het op die N3-snelweg tussen Heidelberg en Alberton in Gauteng.
Nuuskommentaar: Clive Derby-Hess en 25 jaar sedert “versoening”
Vandag, 25 jaar gelede, het FW de Klerk aangekondig dat Nelson Mandela vrygelaat gaan word en die ANC en PAC ontperk word. Herman Toerien vra of dit outomaties die uitkoms van versoening gebied het.
Kragnetwerk onder druk ná probleme by Koeberg
Eskom het Maandag aangekondig dat die land se kragnetwerk weer onder druk is nadat ʼn eenheid by die Koeberg-kragstasie buite werking gestel is.
WAT Woord van die Week: ongans
Het jy al gehoor dat kos ongans kan wees? Of dat jy ongans kan voel ná ‘n groot middagete? Die WAT Woord van die Week is “ongans”.
Motorfietsryer se liggaam 200m ver geslinger
ʼn Motorfietsryer is Maandag in die vroeë oggendure dood ná ʼn ongeluk op die N12 naby Xavierweg in die suide van Johannesburg.
Man vermis in see by Stilbaai
ʼn 29-jarige man word vermis nadat hy by Stilbaai in die Wes-Kaap deur die see meegesleur is.
Fietsryer sterf in botsing
ʼn Man is dood nadat hy met sy fiets teen ʼn vragmotor gebots het in Boksburg aan die Oos-Rand.
Man vas na moord op vriend
ʼn Man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy vriend, het die polisie in Gauteng gesê.
Gedagte vir die dag: Soos heuning in die môreson
Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien. (Matt 5:8)