Amerikaanse wetenskaplikes het daarin geslaag om met die toediening van ’n bekende swamdoder plante te “kul” om meer droogtebestand te wees.
Alles vir Maandag 9 Februarie 2015
Soektog na vermiste Midmar-swemmer hervat
Die soektog na Tristan Dennis (30) wat Saterdag op die eerste dag van die Midmarmyl verdwyn het, het Maandagoggend met eerste lig hervat.
Maroela Media Top 20: 9 Februarie 2015
Hier is Maroela Media se Top 20 van vandeesweek: Daar is nege snitte wat styg, sewe wat daal, twee wat hul posisies behou en twee nuwelinge.
Suid-Afrika en Japan teken ruimte-ooreenkoms
Die Suid-Afrikaanse Ruimte-gentskap, Sansa, en die Japannese Internasionale Samewerkingsagentskap (JICA) het ’n wydlopende ooreenkoms oor samewerking gesluit.
Foto’s: Lydenburgers keelvol vir slaggate; herstel pad self
Die burgerregte-organisasie AfriForum se plaaslike tak in Lydenburg het vandag begin om slaggate in die dorp te herstel.
WAT Woord van die Week: bakboord en stuurboord
Ons almal ken die uitdrukking, “van bakboord na stuurboord stuur”, maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Medupi eers later gereed
Moneyweb Today berig dat die teikendatum vir die sinchronisering van die eerste deel van Medupi wat aanlyn moet kom, opnuut uitgestel is.
Staatsrede 2015: Parlement ontken ‘buitengewone veiligheidsmaatreëls’
Die parlement het ontken dat hy onlustedrag vir veiligheidsbeamptes aangeskaf het ter voorbereiding van Donderdag se staatsrede.
Video: SA se mees gesoekte misdadigers
Die polisie het die name van 25 van Suid-Afrika se mees gesoekte misdadigers bekend gemaak en het jou hulp nodig om dié booswigte vas te trek.
Adam Tas maak weer geskiedenis
Omtrent tien jaar nadat Adam Tas die Guinness-wêreldrekordboek gehaal het as die kunstenaar wat by die meeste plekke op een dag opgetree het, het hy weer geskiedenis gemaak.
Baie beroepe kan swig voor rekenaars en robotte
Die helfte van die beroepe in België kan binne 20 jaar deur rekenaars en robotte oorgeneem word, aldus ‘n vooruitskouing wat deur ING België gedoen word.
Eerste Afrika-heilige van Limpopo
Benediktyn Daswa, ʼn skoolhoof van Limpopo wat vir sy Katolieke standpunte gestenig, aangerand en gebrand is, gaan die eerste persoon in Afrika wees wat tot heilige verklaar word.
Polisiekonstabel in Bloem doodgeskiet
ʼn Polisiekonstabel is Sondag in Bloemfontein doodgeskiet terwyl hy en sy vriendin na die beampte se huis gestap het.
Boek: Glimlag vir ons, Aspoestertjie
Kinders leer hoekom dit belangrik is om elke dag tande te borsel met behulp van hierdie skreeusnaakse storie.
Nuuskommentaar: Ras (en vermeende rassisme) in die kookpot
Kan daar veel waarde geheg word aan pres. Jacob Zuma se Sondagpraatjies oor rassisme wat opgelos moet word? Herman Toerien meen veel meer as praatjies is nodig.
Bob Hewitt se verhoor begin
Bob Hewitt, die voormalige tennisdubbelkampioen, se verkragtingsverhoor sal na verwagting Maandag in die hooggeregshof in Johannesburg begin.
Resensie: Só rock ons die wêreld reg – Nicholis Louw
Die afgelope tyd het Nicholis se gewildheid begin afgeneem, maar met sy nuutste album is hy weer op sy beste.
Beurtkrag-risiko bly hoog
Eskom het Sondagaand omstreeks 22:00 beurtkrag vir die dag opgeskort en die kragnetwerk gaan die res van die week ook onder “erge druk” wees.
Man verdrink in Krugersdorp
ʼn Man in sy 30’s het Sondag in ʼn watergat in Winsorweg in Krugersdorp, Gauteng verdrink.
Twee kontrakteurs in Majakaneng aangeval
Twee kontrakteurs is in Majakaneng in Noordwes aangeval, het die provinsiale regering Sondag gesê.