Die motormaatskappy Ford het, in die lig van Valentynsdag, ʼn pragtige blonde waaghalsbestuurder gekry om niksvermoedende mans tydens ʼn toe-oog-afspraak die rit van hul lewens te gee!
Lees meerAlles vir Vrydag 13 Februarie 2015
Comair bied gewysigde loonaanbod aan
Die lugvaartmaatskappy Comair het ʼn gewysigde loonaanbod aan Solidariteit gemaak.
Video: Grammy-wenner Wouter Kellerman terug op tuisbodem
Die Grammywenner Wouter Kellerman het met eNuus gesels en vertel van jare se harde werk en hoe dit gevoel het toe hy die Grammy gewen het.
Brand by uraan-aanleg in Namibië
ʼn Brand het by ʼn aanleg van die Rio Tinto-bestuurde Rossing uraanmyn in Namibië uitgebreek.
Zuma is die ‘korrupsiekampioen’; meeste EFF-LP’s geslaan
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het Vrydag gesê pres. Jacob Zuma is die “kampioen van korrupsie” en het aangevoer dat meeste EFF-LP’s Donderdag aangerand is toe hulle tydens die staatsrede uit die parlement verwyder is.
SAB wen saak teen Amstel Lite
Die Gesagsliggaam vir Reklamestandaarde (GRS) het Brandhouse Beverages aangesê om sy verpakking van sy Amstel Lite produk te verander.
Elektrisiteit ʼn ‘uitdaging’, nie ʼn ‘krisis’ – Zuma
President Jacob Zuma het Vrydag gesê Suid-Afrika se elektrisiteitskwessie is ʼn “uitdaging” maar nie ʼn krisis nie, en die regering weet hoe om dit aan te spreek.
Beurtkrag word Saterdag toegepas
Eskom het Vrydag bevestig dat fase 2-beurtkrag Saterdag tussen 08:00 en 22:00 toegepas sal word weens die stelsel wat steeds onder druk verkeer.
Een skakering donkerder
Marina Strydom verduidelik waarom sy nie die omstrede fliek ’50 Shades of Grey’ wil of gaan kyk nie.
Besluit wie moet ná jou afsterwe jou Facebook beheer
Facebook bied nou aan sy gebruikers in Amerika die geleentheid om te kies wie hul rekeninge sal beheer na hul afsterwe.
Verkeer op N1 in Midrand erg ontwrig
Die N1-hoofweg naby die Buccleuch-wisselaar word in albei rigtings erg ontwrig weens ʼn vroeëre ongeluk, het die Johannesburgse metropolisie gesê.
Redakteursbrief: Wanneer helde val/faal
Mens besef eers werklik hoe feilbaar ‘n held kan wees sodra hy skeeftrap (letterlik én figuurlik!), skryf Susan Lombaard.
Ma en dogter verkrag, beroof
Die polisie in Mpumalanga is op soek na vier mans nadat ʼn 32-jarige vrou en haar 13-jarige dogter verkrag en beroof is naby Acornhoek.
Driejarige ‘cowboy’ sterf in fratsongeluk op plaas
A.J. Greyling, ʼn driejarige seuntjie van die Wes-Kaap, is Woensdag tydens ʼn fratsongeluk op sy oupa se plaas doodgery.
Nagenoeg 200 walvisse spoel uit in Nieu-Seeland
Die New Zealand Herald berig nagenoeg 200 walvisse het by Farewell Spit aan die noordelike deel van Golden Bay uitgespoel.
Taalgebruik: spervuur of kruisvuur?
Loop jy jou vas in spervuur of bevind jy jou in kruisvuur? Lees vandag se Taaltoffie vir meer inligting.
Video: Maklike oplossing vir die ‘muisplaag’
Sommige persone dink dit is “onmenslik” om muisvalletjies op te stel, maar wat sou gebeur as jy die muise ongedeerd later weer kon vrylaat? Die kulkunstenaar en poetsbakker Michael Carbonaro het met ʼn idee vorendag gekom.
Vyf dinge wat kinderboeke nié is nie
Die bekroonde kinderboekskrywer Jaco Jacobs deel vyf wenke aan aspirantskrywers van kinderboeke en ruim ‘n paar illusies uit die weg.
Hier is die 2015 Ghoema-nominasies
Die nominasies vir die Ghoema Afrikaanse-musiektoekennings vir hierdie jaar is bekend gemaak.
Hoëvlaktegnologie help met insig in armadil-akkedisgedrag
Toe die Matie en PhD-student Chris Broeckhoven hoor dat hy aan die Weskus ʼn skuiling moet bou om die akkedisse waaroor hy so passievol is, dop te hou, het hy besluit hy gaan geensins vir ʼn jaar lank elke dag in die versengende hitte van die Afrika-son sit nie…