Alexius van der Westhuizen (46) het talle foto’s van weerlig tydens die somerstorms in Johannesburg geneem en ʼn ongelooflike samestelling daarvan gemaak.
Lees meerAlles vir Woensdag 18 Februarie 2015
Reeksverkragter vra om verskoning
ʼn Reeksverkragter, wat skuldig bevind is op 21 aanklagte van verkragting, het Woensdag vir sy slagoffers om verskoning gevra.
Sewe voor sewe: Wat is fout met die wêreld?
Ds. Willem van Schalkwyk van die AP Kerk Hendrina vra en bespreek die vraag: “Wat is fout met die wêreld?”
Man glo met dwelmmiddels van R1.5 miljoen betrap
ʼn Man is in Springs aan die Oos-Rand in hegtenis geneem nadat hy met die dwelmmiddel “cat” met ʼn straatwaarde van R1.5 miljoen betrap is.
Spesiale skoolprogram vir Malamulele-leerlinge
ʼn Spesiale skoolprogram sal vir skoliere in Malamulele ingestel word om seker te maak dat hulle agterstallige werk kan inhaal, het die departement van onderwys in Limpopo Woensdag gesê.
Mbete vra om verskoning oor ‘kokkerot’-uitlating
Baleka Mbete, speaker en ANC-voorsitter het Woensdag vir Julius Malema, leier van die EFF, om verskoning gevra dat sy hom ʼn ‘kokkerot’ genoem het.
ʼn Stukkie Frankryk in Harties
‘n Stukkie van Frankryk was hierdie naweek in Noordwes te sien toe die regisseur Paul Krüger ʼn replika van die slotbrug en “I love you”-muur van Parys, Frankryk bekendgestel het in Hartebeespoort.
Man sit lank vir verkragting van bejaarde
Mdududzi Phenyane (33) wat Maandag skuldig bevind is aan die aanranding en verkragting van ʼn 74-jarige vrou is Woensdag in die Pietermaritzburg-hooggeregshof swaar gevonnis.
Oud-student getuig in Hewitt-verhoor
Een van Bob Hewitt (75) se voormalige studente het Woensdag in sy verdediging in die Johannesburgse hooggeregshof, wat in Palm Ridge sit, getuig.
Afrikaans 90: ’n Keuse teen middelmatigheid
Hierdie artikel is deel van ‘n reeks artikels wat op Maroela Media gepubliseer gaan word om die 90ste bestaansjaar van Afrikaans as amptelike taal te vier in die Afrikaans 90-veldtog.
Boek: Hoekom Afrikaans?
In die boek skryf verskeie kundiges hoekom Afrikaans steeds die taal van hul hart is. Top sakeleiers, onderwysleiers, gemeenskapsleiers, professore, joernaliste, skrywers, sangers, jongmense en akteurs verduidelik waarom daar volgens hul mening steeds ’n helder toekoms vir Afrikaans is.
Luister: Piet Byleveld, die man agter die moorddossiere
Esté Meyer Jansen het met Piet Byleveld gesels om bietjie meer oor die man agter die moorddossiere en ongeëwenaarde sukses uit te vind.
‘Staat se regstelplan: miljoene Suid-Afrikaners moet skuif’
Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn verslag bekend gestel wat wys dat daar 1,1 miljoen bruin Suid-Afrikaners te veel in die Wes-Kaap is indien die staat sy regstellendeaksiebeleid van verteenwoordiging toepas.
Foto’s: ‘Transitorowers’ op heterdaad betrap
Ses verdagtes is op die toneel in hegtenis geneem nadat SBV-veiligheidswagte van ʼn onbekende bedrag geld in Ogies in Mpumalanga beroof is.
Ontstoke bruid trou met huweliksgas
Die trouseremonie in Indië was al goed op dreef toe die bruidegom ’n epileptiese aanval kry, en dokter toe geneem moes word.
MRK sal Jan van Riebeeck-uitlatings ondersoek
Die Menseregtekommissie (MRK) gaan die onlangse uitlatings van pres. Jacob Zuma oor Jan van Riebeeck ondersoek na ʼn klag van die VF Plus wat aanvoer dat dit op haatspraak teenoor wit mense neerkom.
Video: Só het jy nog nooit die wêreldkaart gesien nie
Die grootte van ‘n kontinent of land is nie altyd duidelik op ‘n wêreldkaart nie. Hierdie interessante video plaas dinge bietjie in perspektief.
Luister: Gerrie Pretorius sing nou weer oor die liefde
Hierdie kompetisie is gesluit: Gerrie Pretorius se nuutste album getiteld, ‘Bring die liefde terug’, is gelaai met die soort treffers waarvoor die sanger en liedjieskrywer oorspronklik bekendheid verwerf he
Slegte nuus vir padgebruikers
Padgebruikers moet hulleself gereedmaak vir ʼn stewige petrolprysverhoging in Maart.
ToekomsVenster: Volg Jesus se voorbeeld
Volg vandag is Jesus se voorbeeld.