Alles vir Donderdag 26 Februarie 2015

SA fnuik glo terreuraanval

Suid-Afrikaanse owerhede het ʼn terreuraanval gefnuik wat glo in 2010 in die land uitgevoer sou word, volgens intelligensieverslae wat deur die internasionale nuusagentskap Al Jazeera uitgelek is.