Dis eintlik jammer dat Lukas de Beer nou eers die erkenning as sanger en liedjieskrywer kry wat hy verdien.
Alles vir Donderdag 16 April 2015
Mag(tag)-stryd
Ek praat nie nou politiek of boks nie. Ek praat net ouerskap, skryf Hettie Brittz.
Afrikaanse treffers 1989: Hoor jy my stem?- Rina Hugo
Rina het die rekord vir die meeste Treffers van die Jaar verbeter met haar derde algehele wenner; nog ʼn bestaande wysie met Afrikaanse woorde. Sy kon egter ook die titel met Verlore is ons nie verower het.
Gedagte vir die dag: Stres
U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my. Met u hulp loop ek ’n oormag storm, met my God by my is geen stadsmuur vir my te hoog nie. God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig. Hy maak my voete soos dié van ’n ribbok; op hoë plekke laat Hy my stewig staan. (Ps 18:29-30, 33-34)