Dié boek help ouers om die wonder van die konsepsie en God se hand in die ontwikkeling van hulle baba te sien. ’n Onontbeerlike gids vir elke verwagtende ma en pa.
Alles vir Woensdag 29 April 2015
Nog ʼn vrou in Oos-Kaap ontvoer
ʼn 25-jarige vrou van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap is Maandag deur drie verdagtes gekaap en ontvoer, enkele dae nadat Jayde Panayiotou van Port Elizabeth ontvoer en vermoor is.
Gedig: Woord en sin
JC Steyn se treffergedig, “Woord en sin”
Goeie nuus: Radio Pretoria kry lisensies vir agt senderstasies
Radio Pretoria het gister ʼn slag geslaan vir gemeenskapradiostasies en Afrikaans.
Nuuskommentaar: Is die aarde kwaad?
Die natuurrampe wat ons beleef is ironies ook ʼn aanduiding dat die aarde sy natuurlike lewensvatbaarheid behou, skryf Herman Toerien. Tog bly die lyn tussen ʼn lewensvatbare planeet en ʼn ander ragfyn – en nou beskik die mens boonop oor die vermoë om sy planetêre tuiste erge skade te berokken.
Radio Pretoria se uitsaairegte finaal bekragtig
Toe die eerste klanke van Radio Pretoria op 18 September 1993 oor die luggolwe weerklink het, het die stigters van die radiodiens deeglik besef dat die stryd om ons eie stasie op die lug te hou, nie maklik sou wees nie.
Jayde se man lewer roerende huldeblyk
“Jayde is nie weg nie; sy is oral.” Só het Christopher Panayiotou hulde gebring aan sy vrou Jayde, wie se liggaam verlede week gevind is kort nadat sy verdwyn het.
Beloning aangebied vir inligting oor PMB-dubbelmoord
Die polisie het ʼn beloning van R100 000 aangebied vir enige persoon met inligting wat kan lei tot die inhegtenisname van die moordenaars van Melvin en Susanna Lawson, ʼn bejaarde egpaar van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal.
Sithole-moord: Gedenkdiens vandag gehou
Die Stad Johannesburg en die SA Raad van Kerke hou Woensdag ʼn gedenkdiens vir die Mosambieker wie se mesdood in ʼn straat in Alexandra op kamera vasgevang is.
Britse deelnemer sterf tydens Discovery-driekamp
Die organiseerders van die Discovery-wêrelddriekamp het Dinsdag ʼn Britse deelnemer se familie besoek nadat hy Sondag tydens geleentheid in Kaapstad gesterf het.
Veiligheidswag by Durban-sentrum doodgeskiet
ʼn Veiligheidswag is Dinsdagmiddag tydens ʼn transitorooftog by ʼn winkelsentrum in Durban, KwaZulu-Natal, doodgeskiet.
Nepal-dodetal meer as 4 700
Die amptelike dodetal in Nepal het Woensdag die 4 700-kerf verbygesteek en 1 448 sterftes is in Katmandoe aangeteken.
Resensie: ‘Onthou my’ – Manie Jackson
Sedert Manie Jackson se debuut, Wie sal weet?, in 1998 uitgereik is, het hy een van ons land se gewildste kunstenaars geword.
Gedagte vir die dag: Dra mekaar se laste
Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus. (Gal 6:2)