Die Suid-Afrikaanse Rugbyraad (Saru) het Woensdag bespiegelinge bevestig van nog ʼn herstrukturering, dié keer van al ses die unies wat vanaf volgende jaar franchisespanne in die Superrugbyreeks het.
Alles vir die maand April 2015
Nuuskommentaar: Zuma se Nkandla-eis verstom
Baantjies vir boeties met die aanstel van Nkandla-kontrakteurs het nou soveel strukturele skade aan die kompleks, wat boonop oor ‘n verskuiwingsvlak gebou is, laat ontstaan dat die terrein waarskynlik ontruim moet word en pres. Jacob Zuma wil sy geld terug hê. Boonop gaan verskeie Khoi-San-groepe grondeise instel nadat dit aan die lig gekom het dat antieke beendere tydens die konstruksie ontdek is.
Busbestuurder in Jhb geskiet
ʼn Busbestuurder is in ʼn ernstige toestand nadat hy Woensdagoggend op Ontdekkersweg in Newlands, wes van Johannesburg, geskiet is.
Grootskaalse kragonderbrekings in Turkye
Talle provinsies in Turkye het Dinsdag grootskaalse kragonderbrekings ervaar en vervoer, hospitale en vervaardiging moes ure lank opgeskort word.
Vulstasies droog ná stormloop
Verskeie vulstasies het nie meer brandstof nie nadat motoriste Dinsdag gejaag het om hul voertuie vol petrol te gooi voor die groot petrolprysverhoging in werking sou tree, berig News24.
Mandla Mandela skuldig aan aanranding
Mandla Mandela, oudpresident Nelson Mandela se kleinseun, is Dinsdag in die Mthatha-streekshof skuldig bevind op ʼn aanklag van aanranding.
French Toast kebabs
Heerlike ontbyt op ‘n stokkie.
Gedagte vir die dag: Anderkant die kruis
Hiéraan weet ons wat liefde is: Jesus het sy lewe vir ons afgelê. Ons behoort ook ons lewens vir ons broers af te lê. Wie aardse besittings het en sy broer sien gebrek ly, maar geen gevoel vir hom het nie – hoe kan die liefde van God in hom wees? (1 Joh 3:16-17)