Die taalbeleid van die Universiteit van die Vrystaat is onlangs tydens ʼn Algemene Vergadering bespreek en meeste studente voel baie sterk daaroor dat onderrig in Afrikaans sowel as Engels heeltemal te veel nadele vir persone in klasse, sowel as dosente veroorsaak.
Alles vir Dinsdag 5 Mei 2015
Ons wíl hier bly vir die kinders – Helpende Hand
Ons mág, kán, móét, gáán en wíl hier bly vir die kinders – dit is die boodskap wat dr. Danie Brink van Helpende Hand vandag aan die nagenoeg 1 500 gaste by die Solidariteit Beweging se Krisisberaad in Pretoria gegee het.
Video: Fredi Nest se boodskap uit die hospitaal
Die sanger Fredi Nest het Dinsdag met behandeling begin om twee gewasse op sy brein te beveg.
ANC kan nie met Afrikaner-erfenis of Afrikaanse onderrig vertrou word nie – AfriForum
Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum is daar ernstige leemtes in die Grondwet, wat tesame met ’n gebrek aan politieke wil by die owerheid om dele daarvan te respekteer, nie genoegsame beskerming vir minderhede bied nie.
Krisisberaad: Ons wil self besluit
Kom ons rol ons moue op en skep self vir ons en ons kinders ’n toekoms. Ons voorgeslagte het dit al gedoen – ons kan dit weer doen!
Elke individu se bydrae tel – Dirk Hermann
Met vandag se krisisberaad wil die Solidariteit Beweging enersyds sê dat daar iets fout is in Suid-Afrika, maar andersyds dat daar beslis ook oplossings vir die land se probleme is.
Polisiehelikopter tydens landing beskadig
ʼn Polisiehelikopter is Maandagoggend tydens ʼn “landingsvoorval” by die Grand Central-lughawe in Midrand, Johannesburg, beskadig.
Krisisberaad: Ons is hier om te bly omdat…
U sal met my saamstem dat ons wat vandag hier bymekaar is, ’n baie goeie verteenwoordigende steekproef van die Afrikaners van Suid-Afrika is. – Danie Brink
Panayiotou-moord: Derde verdagte se naam bekend
ʼn Derde verdagte het Dinsdag in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn in verband met die ontvoering en moord van Jayde Panayiotou (28).
Krisisberaad: Ek is ‘n Afrikaner en ek wil hier bly
As ons dus praat van ʼn groot Afrikanerplan, is dit so klein soos dit wat ek en jy as individue kan doen. Elkeen moet doen wat hy of sy moet doen – nie as groot leiers nie, maar gemeenskapsleiers, burgemeesters sonder kettings.
Limpopo-egpaar in veiligheidskompleks aangeval; jong man sterf
ʼn 30-jarige man van Polokwane in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou vroeg Dinsdagoggend in hul huis oorval en beroof is.
Staatsverval noodsaak krisisberaad – Solidariteit Beweging
Toenemende agteruitgang is een van die hoofredes waarom die Solidariteit Beweging vandag ’n krisisberaad in Pretoria hou om ’n plan vir die toekoms uit te werk.
Krisisberaad: Raamwerk vir ’n toekomsplan van hoop
Dames en here, ons is hier om te bly. Ons sal egter die voorwaardes moet skep om hier te kan bly.
Nuuskommentaar: Is daar hoop vir vandag se beraad van hoop?
Verkeer die Afrikaner en ander minderheidsgroepe danksy, eerder as ten spyte van die Grondwet in ’n absoluut blootgestelde posisie – die slagoffers van die diktatuur van die meerderheid? Baie van hierdie vrae sal vandag antwoorde kry by die Solidariteit Beweging se oplossingsgerigte krisisberaad wat by die Voortrekkermuseum plaasvind.
Grootste prys nóg vir beste Afrikaanse reklame
Die Pendoring-toekennings ken vanjaar die grootste prys óóit vir skeppende werk in die plaaslike reklamebedryf toe.
SA hospitaal in Sirië vernietig in bomaanval
ʼn Hospitaal in Sirië wat deur die Suid-Afrikaanse liefdadigheidsorganisasie Gift of the Givers bestuur word, is in ʼn lugaanval gebombardeer.
Goeie nuus: Pelgrimsrus-boere keer rowers in ʼn japtrap aan
Drie vermeende rowers het Maandag in die Graskop-landdroshof in Mpumalanga verskyn nadat die polisie en boere van die omgewing hulle ná ’n gewapende roof naby Pelgrimsrus aangekeer het.
Jhb-sakevrou op snelweg doodgeskiet
Die eienaar van twee Johannesburg-restaurante is Saterdag op die M2-snelweg doodgeskiet terwyl sy op pad terug was van ʼn fees waar sy gewerk het.
Fietsryer kritiek beseer in Jhb-ongeluk
ʼn 40-jarige man is kritiek beseer nadat hy Dinsdagoggend deur ʼn ligte motor van sy fiets afgestamp is.
Melkweg toe heelwat groter
ʼn Nuwe studie toon nie net aan dat die Melkweg, die sterrestelsel waarvan die aarde deel is, sowat 60% groter is as voorheen bereken nie, maar dat die vier buitenste ringe die vorm van ʼn sinkplaat het.