Nicolette Blaauw (38) het ʼn ernstige skouerbesering opgedoen toe die plafon op 28 Maart op haar geval het.
Lees meerAlles vir Woensdag 6 Mei 2015
Beurtkrag Woensdagaand toegepas
Eskom het Woensdagaand aangekondig dat hy reeds fase 2-beurtkrag begin toepas het nadat fase 1-beurtkrag van 17:00 af ingestel is.
Mishandelde honde op bakkie ‘reeds landuit’
Die Sandton Dierebeskermingsvereniging (DBV) het gesê hy het ʼn aantal partye geïdentifiseer wat betrokke was by die voorval waar twee mishandelde honde in die openbaar agter op ʼn bakkie vervoer is.
Video: Petroljoggie se eerlikheid beloon
Wat sy nié geweet het nie, is dat ʼn petroljoggie dit sy plig geag het om die tas én die inhoud vir haar veilig te hou.
Man tydens ‘padwoedevoorval’ doodgeskiet
ʼn Man is Woensdag in Johannesburg doodgeskiet nadat hy ‘n ander motoris glo daarvan beskuldig het dat hy ʼn stopteken verontagsaam het.
ToekomsVenster: Heel mense in vriendskappe
Dank die Here vir vriende wat jou pyn en vreugde met jou deel.
Skolier steek klasmaat met skêr dood
ʼn Hoërskoolseun van Ebony Park in Midrand, Johannesburg, is Maandag op die skoolterrein dood nadat ʼn ander leerder hom met ʼn skêr gesteek het.
Baba in hoësorgeenheid ná hy byna verdrink
Die 18-maande oue baba van Middelburg in Mpumalanga wat Dinsdag byna in ʼn swembad verdrink het, is in die hoësorgeenheid van ʼn Johannesburgse hospitaal opgeneem.
Afrikaans 90: Afrikaans vertel sy eie storie in enkelradiodrama, “Sagmoedige Neelsie”
Op Vrydag 8 Mei word die splinternuwe enkelradiodrama, ‘Sagmoedige Neelsie’ wat deur Bettie Kemp en Maroela Media vervaardig is op gemeenskapsradiostasies landswyd uitgesaai.
Vroue verkrag glo man, steel sperm
ʼn 33-jarige man is Dinsdag na bewering deur drie vroue verkrag wat daarna met sy semen op die vlug geslaan het.
Gedigte: Jan Spies
“ek wou ‘n voël met vere hê; soos koekepik of iets wat pê…” Taaltoffie deel ‘n paar van Jan Spies se gedigte
Privaatspeurder help met vermoorde Pta-ma se ondersoek
ʼn Privaatspeurder wat onder meer gehelp het om die veelbesproke Sheldean Human-moordsaak te ondersoek, se hulp is ingewin om die moordenaars van ʼn Pretoriase ma, Marlien Erasmus, aan die pen laat ry.
China, Rusland beplan gesamentlike militêre oefening in Middellandse See
Uit Peking word berig dat ´n gemeenskaplike militêre oefening in die Middellandse See dié maand uitgevoer gaan word. Die oefening is teen geen derde party gerig nie.
Uitspraak begin in reuse bende-verhoor
Die hooggeregshof in die Wes-Kaap het hierdie week begin met die uitspraak in een van die gruwelikste kriminele sake in die hof se geskiedenis.
Video: Kaapse kindermusikante op pad na ‘Kinder Nobelprys’
‘n Groep talentvolle kindermusikante van Kaapstad se armste gemeenskappe vlieg eersdaags Swede toe.
Skaakafrigter al vyf maande vermis
Die soektog na Stan Davies (30), ʼn skaakafrigter van Johannesburg wat sedert Desember vermis word, gaan steeds onverpoosd voort.
Gesinsfees beloof vet pret vir ieder en elk
Trek jou dagboek nader en maak ʼn inskrywing by die naweek van 16 en 17 Mei 2015!
Hoe leer ek my kind om van kleins af probleme op te los?
As kinders nie van jongs af leer hoe om probleme op te los nie, gaan hulle as volwassenes ook daarmee sukkel.
Solidariteit gaan sy klag teen SA-regering by VN oor rassekwotas bekend maak
Die vakbond Solidariteit gaan Donderdag sy konsepklag oor regstellende aksie in Suid-Afrika, wat hy teen die Suid-Afrikaanse regering aanhangig wil maak by die Verenigde Nasies (VN), bekend stel.
Sanzar swyg oor strawwe vir SA spelers
Daar het nou al byna `n maand verloop sedert Suid-Afrika se rugbybaas, Oregan Hoskins, sy mond behoorlik uitgespoel het oor die oënskynlik onregverdige tugprosedures wanneer Suid-Afrikanse spelers verhoor, en dan geskors word.