Ná twee stampvol konserte tydens vanjaar se US Woordfees in Maart begin die Stellenbosch Universiteitskoor hul jaarprogram dié week met vier konserte waarvan drie in hul tuisdorp se Endlersaal.
Alles vir Woensdag 6 Mei 2015
Jayde Panayiotou: Derde verdagte was uit op borgtog
Die derde verdagte wat vir die moord van Jayde Panayiotou (28) in hegtenis geneem is, was ten tyde van sy inhegtenisneming uit op borgtog.
Luister: Chris Chameleon oor die krisisberaad en erfenis
Die musikant Chris Chameleon het gister sy ondersteuning getoon deur die Solidariteit Beweging se krisisberaad in Pretoria by te woon.
Nuuskommentaar: His Master’s Voice maak skande
Suid-Afrika sal stellig weer die prys op persvryheidsindekse betaal vir die SAUK se blinde oog gister op Solidariteit se krisisberaad by die Voortrekkermonument. Hierdie soort ideologiese stiksienigheid dwing die Afrikaner om opnuut sy eie middele, soos ’n behoorlike mediavermoë, te ontwikkel om sy saak te kan stel.
Word deel van die #3000unitsaday-veldtog
Met Moedersdag wat hierdie naweek gevier word wil die SANBS potensiële bloedskenkers herinner dat moeders van die mees algemene gebruikers van bloed is weens komplikasies wat dikwels tydens geboorte voorkom.
Twee vas ná gewapende roof by Limpopo-vulstasie
Twee verdagtes is aangekeer nadat ʼn vulstasie in Roedtan in Limpopo Dinsdagaand deur agt gewapende rowers geteiken is.
Foto’s: Man ry met mishandelde honde op bakkie
Die Sandton Dierebeskermingsvereniging (DBV), in samewerking met die Yeoville-polisie, is op die spoor van ʼn man wat Dinsdag in Johannesburg afgeneem is waar hy twee mishandelde honde in die openbaar agter op ʼn bakkie vervoer het.
Minderjarige bestuurder in ongeluk; 12 beseer
Tien kinders en twee volwassenes is beseer toe ʼn 17-jarige minibustaxi-bestuurder Woensdagoggend deur ʼn muur geploeg en in ʼn huis vasgery het.
Benoni-gesin gebroke ná tienerseun se raaiseldood
ʼn Tienerseun van Benoni se familie is ontroosbaar nadat sy liggaam in stukke langs ʼn treinspoor in Benoni, oos van Johannesburg gevind, is.
Seun wat deur baksteen getref is gaan uit koma wakker gemaak word
Caden Slabbert, die 8-jarige seun wat met ʼn baksteen teen sy kop getref is terwyl hy saam met sy pa en suster in die suide van Johannesburg in ʼn motor gery het, gaan na verwagting Woensdag uit sy geïnduseerde koma wakker gemaak word.
Benni McCarthy tydens haarsny beroof
Benni McCarthey, die voormalige Bafana Bafana-speler, het Dinsdag by ʼn haarsalon in Johannesburg onder gewapende rowers deurgeloop.
Beampte vlug ná verdagtes sterf
ʼn Ondersoekbeampte van die polisie in Gauteng het glo gevlug nadat drie verdagtes gesterf het.
Baba van verdrinking gered
ʼn 18 maande oue baba is in ʼn stabiele toestand nadat hy Dinsdag uit ʼn swembad by ʼn huis in Middelburg, Mpumalanga, gered is.
Gedagte vir die dag: Beduidende dividende
Maak vir julle skatte in die hemel by mekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie. (Matt 6:20)