Danie Goosen bespreek twee sterk uiteenlopende standpunte wanneer die vraag gevra word of jy jou universiteitsklasse in Afrikaans moet bywoon.
Alles vir Donderdag 7 Mei 2015
Jayde Panayiotou-moord: Verdagte glo staatsgetuie
Luthando Siyoli (31), een van die drie verdagtes in die moord op Jayde Panayiotou, het Donderdag in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn.
Man op wildsplaas doodgeslaan
ʼn 52-jarige plaasopsigter is Dinsdagaand op ʼn wildsplaas buite Cullinan, oos van Pretoria, tydens ʼn huisroof doodgeslaan.
Christopher Panayiotou glo ʼn selfmoord-risiko
Christopher Panayiotou (28), wat beskuldig word van die moord op sy vrou, Jayde, word 24 uur van die dag deur polisie bewaak om te verhoed dat hy hom om die lewe bring.
Taalgebruik: familielede
Sommige gebruikers van Afrikaans struikel soms met die gebruik van neefs en niggies en broerskinders of susterskinders wanneer daar verwys word na familielede. Taaltoffie stel ondersoek in.
Nuuskommentaar: Om wanBeelde (en die Grondwet) neer te skiet
’n Baie slegte nasmaak wat aan die Nazi-PUK-hoernalistiek herinner, ontwikkel nou waar die positiewe van Solidariteit se krisisberaad verdag gemaak word. Gelukkig doen al die Afrikaanse media nie hieraan mee nie.
Mahikeng-polisiegebou in brand verwoes
Die kantoor van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid in Mahikeng, Noordwes, is Woensdag in ʼn brand vernietig.
Afgetrede professor kry 18de graad, maar is glo nou klaar
’n Uitnemende akademikus, kollega en lewenslange student aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), prof. Hermanus (Boelie) Wessels, het vanjaar sy 18de graad ontvang.
Jayde Panayiotou-moord: Verdagte weer in hof
Een van die mans wat in hegtenis geneem is in verband met die ontvoering van en moord op Jayde Panayiotou sal Donderdag in die Port Elizabeth-landdroshof verskyn.
72-jarige sit ‘handsakdiewe’ agterna
“Julle gaan dit nie aan my doen nie,” het ʼn 72-jarige vrou aan twee boewe gesê nadat hulle haar handsak gegryp en sy besluit het om terug te baklei.
Jiba-ondersoeker se kontrak beëindig
Kol. Marthinus Botha, wat betrokke was in die ondersoek na adv. Nomgcobo Jiba, adjunkhoof van die nasionale vervolgingsgesag (NVG), se dienskontrak is beëindig.
Anton Myburgh keer terug met ’n eerste in Afrikaans
Drie jaar nadat Anton Myburgh sy jongste album uitgereik het, is hy terug met ’n nuwe treffer, “Biker Angel”.
Gedagte vir die dag: Teen watter koste
Kyk na die wilde voëls: hulle saai nie en hulle oes nie en hulle maak nie in skure bymekaar nie; julle hemelse Vader sorg vir hulle. Is julle nie baie meer werd as hulle nie? (Matt 6:26)