Die fotograaf Tom Hussey se fotoreeks, Reflections, het al in 2010 die jaarlikse Communication Arts Photography-prys gewen, maar die foto’s word steeds wyd op sosiale media gedeel weens die emosionele aard daarvan.
Alles vir Dinsdag 9 Junie 2015
‘Rowers’ in hul spore gestuit
Vier vermeende gewapende rowers is Dinsdagoggend in Polokwane in Limpopo in hegtenis geneem terwyl hulle vermoedelik op pad was om te roof.
Luister: Bekende SA tweeling pak selfdoenprogram aan
Alex en Charlie Kotze, ook bekend as die K2-tweeling, is alombekend in die modewêreld en nou is hulle ook eersdaags te sien as die aanbieders van die selfdoenprogram Oulap se rooi. Maroela Media het met Alex oor dié program gesels.
Internasionale Ruimtestasie moes koes vir ruimterommel
Die internasionale ruimtestasie wat 400 kilometer bo die aardoppervlak wentel, moes ’n klein koersaanpassing maak om ’n moontlike botsing met ruimterommel te vermy. Daar is op die oomblik ses bemanningslede aan boord.
Resep: Micheal se soutigheid
‘n Lekker southappie vir teetyd.
Sasol-lyk: Man nog nie geëien nie
Die man wie se onthoofde lyk Sondag by die Sasol-aanleg in Secunda, Mpumalanga, gevind is, se identiteit is nog nie bekend nie.
Rowers sterf in skietery met polisie by winkelsentrum
Drie vermeende rowers is Maandagaand in Kaapstad doodgeskiet kort nadat hulle glo ʼn winkelsentrum beroof het.
Uitdrukking: ‘n Veer(tjie) in iemand se hoed
Taaltoffie ondersoek die uitdrukking, “‘n veer in iemand se hoed”.
Gevaarlike misdadiger ontsnap uit aanhouding
ʼn Vermeende gevaarlike misdadiger het Maandagaand uit aanhouding by die Botlokwa-polisiestasie noord van Polokwane in Limpopo ontsnap.
Jong vrou val na haar dood minute ná motorongeluk
ʼn Jong vrou het Sondagoggend ʼn motorongeluk oorleef net om minute later na haar dood te val.
Meisies wil verskil maak in Manenberg
‘n Groep jong meisies van Manenberg is gereeld die ooggetuies van bendegeweld.
Nuuskommentaar: Gly SA uit internasionale arena?
Is Suid-Afrika besig om as relevante rolspeler uit die internasionale arena te gly? Terwyl die wêreld se Groot 7 oor die vernaamste wêreldkwessies koppe bymekaargesit het, was Suid-Afrika nie onder die groep Afrikalande wat dit bygewoon en met wie sekere sake opgeneem is nie.
Sewe gevangenes ontsnap uit Gauteng-hof
Sewe verhoorafwagtende gevangenes het Maandag uit die aanhoudingselle van die Lenasia-landdroshof ontsnap nadat hulle polisiebeamptes oorrompel het.
Jenna verloor haar stryd
Jenna Lowe (20), die meisie wat duisende mense aangespoor het om orgaanskenkers te word, is Maandag oorlede.
Onthoofde lyk by Sasol gevind
ʼn Mens se kop is Sondag op ʼn vervoerband gevind wat gebruik word om steenkool te vervoer by die Sasol-aanleg in Secunda, Mpumalanga.
Baba ‘ontvoer’ en langs pad gelos
Die polisie in Mpumalanga is op soek na ʼn verdagte wat glo ʼn baba ontvoer en langs ʼn pad gelos het.
Resensie: Tamboerynman – Koos van der Merwe
Dit was omtrent 20 jaar gelede wat Koos van der Merwe seker die eerste Afrikaanse Christelike “luisterliedjie”, “Houtkruis”, geskryf het en saam met sy eertydse sangmaat, Theo Geyser, saam met wie hy die groep Prophet gevorm het, gewild gemaak het.
Gedagte vir die dag: Nederige diens
As Ek, wat julle Here en julle Leermeester is, dan julle voete gewas het, behoort julle ook mekaar se voete te was. Ek het vir julle ’n voorbeeld gestel, en soos Ek vir julle gedoen het, moet julle ook doen. (Joh 13:14-15)