Die sterk aardbewing van 7,8 wat vroeër vanjaar die lewe van sowat 8 000 mense in Nepal geëis het, het berg Everest met enkele sentimeter laat skuif.
Alles vir Woensdag 17 Junie 2015
Nelspruit-plaasaanval: Aanvallers vra waarvoor bid vrou
ʼn Egpaar van Nelspruit in Mpumalanga is dankbaar om te leef nadat hulle Sondagoggend oorval en wreed aangerand is op ʼn plaas 30 km buite die dorp.
Video: Krokodil is baas op dié plaas
Die gebruiker Kruger Sightings het ʼn video op YouTube gelaai van ʼn krokodil wat ʼn groep wildehonde se prooi afneem.
Gedig: Flits uit ʼn braaipan
Sheila Cussons se gedig, “Flits uit ‘n braaipan”
Afrikaans 90: Afrikaans is ’n taal van hoop
“Afrikaans is ‘n taal van hoop,” skryf Danie Langner.
Impakglas op Mars kan “bril” na antieke lewe wees
Wetenskaplikes se ontdekking van impakglas in ’n aantal baie ou, maar goed-bewaarde kraters op Mars open die moontlikheid dat spore van lewe daarin gevind kan word – mits daar lewe bestaan het toe die impakte plaasgevind het.
Polisie waarsku teen kaping-slenter
Die polisie in die Vrystaat het motoriste gewaarsku om op hul hoede te wees nadat nóg ʼn motoris byna die slagoffer van ʼn kaping was waar ʼn spesifieke modus operandi gevolg word.
Nuuskommentaar: Beginselvaste aanpasbaarheid nodig om die toekoms in Suid-Afrika aan te durf
Kort-kort is daar ’n vraag onderaan ’n nuuskommentaar en ander berigte: “Is dit nog die moeite werd om te probeer aangaan (terwyl die regering so immoreel optree)?” Dis nie ’n maklike vraag vir ’n nuuskommentaarskrywer om te beantwoord nie, maar Herman Toerien het probeer.
Beurtkrag moontlik Woensdagaand
Eskom het aangekondig dat daar geen beurtkrag Woensdagoggend verwag word nie, maar dat die kragnetwerk wel die aand onder druk kan wees.
Zuma vra jeug om Afrika-identiteit te bevorder
Pres. Jacob Zuma het die jeug aangemoedig om moeite doen om hul Afrika-identiteit te verstaan en te bevorder.
Weermag ontken troepe is gedreig in al-Basjir-sage
Die weermag het berigte ontken dat Soedan Suid-Afrika “gyselaar” gehou het deur Suid-Afrikaanse troepe in Darfoer te dreig en sodoende te keer dat pres. Omar al-Basjir in hegtenis geneem word.
Drie sterf in Carletonville-botsing
Drie mense is dood en drie beseer in ʼn botsing tussen twee motors op die R501 buite Carletonville in die weste van Gauteng.
Gedagte vir die dag: Die magtige God
Soos waters die seebodem bedek, so sal die magtige teenwoordigheid van die Here oral op die aarde geken word. (Hab 2:14)