ʼn Fetus is Sondagmiddag in ʼn drein in Barberton, Mpumalanga, gevind.
Lees meerAlles vir Sondag 5 Julie 2015
Seuntjie verdrink in swembad
ʼn Seuntjie het Saterdagaand in ʼn swembad in Milnerton in Kaapstad verdrink.
Drie gered ná hoogwater hulle strand
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het ʼn man en twee kinders gered nadat hulle op ʼn rots gestrand was weens hoogwater in Pacaltsdorp naby George.
Video: Haai val hok aan tydens toeriste se duik
Toeriste het die oomblik toe ʼn witdoodshaai hul duikhok aangeval het, op video vasgelê.
Kommissie van ondersoek oor onrus in Lesotho
‘n Kommissie van ondersoek is deur die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) op die been gebring om die moord op Maaparankoe Mahao, Lesotho se voormalige weermagbevelvoerder, te ondersoek.
Man vas oor perlemoen
ʼn Man is in die Wes-Kaap hegtenis geneem nadat polisiebeamptes glo perlemoen met ʼn waarde van meer as R500 000 in sy motor gevind het.
SA man doodgeskiet in Malawi
Harry Wakeford (63), van Ballito in KwaZulu-Natal, is Saterdag in Malawi doodgeskiet toe hy ʼn familielid probeer beskerm het
Vyfjarige sterf ná vis teen haar vasspring
ʼn Vyfjarige meisie van Florida in die VSA is dood nadat ʼn vis teen haar vasgespring het terwyl sy en haar gesin op ʼn boot op ʼn rivier gevaar het.
Twee vas na hulle glo vrou verkrag
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn 24-jarige vrou aangerand en om die beurt verkrag het.
Polisieman, twee ander vas ná inbraak
Drie verdagtes, insluitend ʼn polisiebeampte, is in hegtenis geneem op aanklag van huisbraak en diefstal.
Gedagte vir die dag: Wees bly saam met dié wat bly is
Wees bly saam met dié wat bly is. (Rom 12:15)