Die fotograaf Bobby-Jo Clow van Dubbo in Australië se foto van ʼn trop van 15 leeus wat in ʼn boom lê en rus, word wyd op sosiale media gedeel.
Lees meerAlles vir Dinsdag 7 Julie 2015
Video: Meisiesrugby in Durban
Die gewildheid van vrouerugby is wêreldwyd en ook in Suid-Afrika aan die toeneem. Saru se o.18-meisiesrugbyweek het in Durban begin.
Meer as 9 000 vas oor xenofobiese geweld
Die Suid-Afrikaanse polisie het 9 098 persone in hegtenis geneem in verband met ʼn verskeidenheid van misdade wat onlangs tydens ʼn vlaag van xenofobiese geweld gepleeg is.
Bus brand in Johannesburg
Slegs een persoon het geringe beserings opgedoen toe ʼn bus in die weste van Johannesburg aan die brand geslaan het.
Foto’s: Rotte red duisende lewens in Afrika
Rotte is verfoeilike knaagdiere en die draers van siektes en peste, maar hulle word in Afrika aangewend om jaarliks duisende mense van landmynbeserings en die dood te red.
Cosby het erken hy het vroue bedwelm vir seks
Die Amerikaanse komediant en akteur Bill Cosby het in ʼn hof erken dat hy verdowingsmiddels gebruik het om seks met jong meisies te hê.
Grootste vonds kokaïen ooit by OR Tambo
Doeanebeamptes het beslag gelê op nagenoeg 27 kg kokaïen by die OR Tambo Internasionale Lughawe, het die Suid-Afrikaanse Inkomstediens Dinsdag gesê.
ToekomsVenster: Beperkende oortuigings
Ons kan elke uitdaging as ‘n onoorwinlike reus of as ‘n geleentheid tot oorwinning en groei sien. Die vraag is wat glo jy.
Londen-bomaanvalle: ʼn Suid-Afrikaner in Londen onthou
Die Londense bomaanvalle wat 10 jaar gelede plaasgevind het, word vandag herdenk.
Man sien gru-ongeluk waarin swaer been verloor
ʼn Man van Vereeniging se been moes Dinsdagoggend geamputeer word nadat hy Maandag in ʼn gru-botsing betrokke was.
Luister: Vroue met ’n missie en hart om die wêreld te verander
Annie Curtin en Christel Meyer van Cap43 Entertainment het dit reggekry om van die land se vroue met die mooiste stemme en harte saam om een verhoog te kry vir ‘n vertoonkas van Suid-Afrika se besonderse musiektalent, maar ook om sodoende geld in te samel vir liefdadigheid.
Luister: Wenke wat werk vir dapper mammas
Maroela Media het met Lizanne du Plessis in Durbanville gesels oor haar raad vir ouers wat gelukkige kinders wil grootmaak en vreugdevolle ouers wil wees.
Pta-laerskoolmeisies glo om die beurt deur klasmaats verkrag
Die Gautengse departement van onderwys het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat drie laerskoolmeisies van Pretoria na bewering om die beurt deur mede-skoliere verkrag is.
Video: Voorkom dat jou karvensters opwasem
Dit is gewoonlik ʼn groot probleem in die winter wanneer mens graag iewers heen wil ry, maar jy kan glad nie uit jou motor se ruite sien nie – want dit is toegewasem!
Foto’s: Elke gestorte traan is uniek
Maurice Mikkers, ʼn fotograaf van Den Haag, het onlangs ʼn reeks foto’s genaamd “Imaginarium Of Tears” gepubliseer.
Speelgoedpistool-rowers loop hul rieme styf
ʼn Inhegtenisname het Dinsdag ʼn onverwagse wending geneem toe KwaZulu-Natalse polisiebeamptes twee vermeende rowers in die vroeë oggendure vasgetrek het.
Internasionale kongresgangers geskok oor gewelddadige plaasmoorde in SA
Die internasionale wêreld het met skok kennis geneem van die 1 750 plaasmoorde wat sedert 1994 in Suid-Afrika voorgekom het.
Nuwe vrystellings: 6 Julie 2015
JayCee Crause, Suzanne en NRG is van die kunstenaars wat onlangs nuwe musiek vrygestel het.
Jong Vrystaat-vrou in motor doodgeskiet
ʼn Jong vrou van Sasolburg is Maandag dood toe sy agter die stuurwiel van haar motor geskiet is.
Oom Herrie se kerrie: Daar waar engele hou
Die afgelope week beland oom Herrie toe op daardie plek waar mense gewoonlik wyd hou as hulle kan – die hospitaal.