ʼn Ma van Springs aan die Oos-Rand veg om haar lewe in die waakeenheid van die Parkland-kliniek nadat sy aanvanklik met die H1N1-virus, ook bekend as varkgriep, gediagnoseer is.
Alles vir Dinsdag 21 Julie 2015
Vierde Puk-student oorlede: ‘Dit is donker en stil’
ʼn Vierde Puk-student is die afgelope naweek oorlede nadat sy in ʼn gru-motorongeluk betrokke was.
Uitdrukking: Iets doodluiters doen
Lees gerus dié interessante verduideliking waar die uitdrukking “doodluiters” vandaan kom.
Afrikaans 90: Afrikaans is ’n taal van keuse
Dis nou in ons hande om toe te sien dat Afrikaans nooit in die vergetelheid sal raak nie, skryf Alet Rademeyer.
Dis nie lekker statistiek om te lees nie
Dit is nou nie die nuus wat enige Suid-Afrikaanse rugbyondersteuner saam met sy graanvlokkies aan die ontbyttafel wil verorber nie, maar daar staan dit in swart op wit: die All Blacks vier hul tiende uit 12 jaar as die wêreld se beste rugbyspan.
Resensie: ’n Tas vol Cash – Adam Tas
As jy Walk the line geniet het en sukkel om Johnny Cash se musiek in die hande te kry, moet jy hierdie album by jou versameling voeg!
Nuuskommentaar: Wreed, wreder, Suid-Afrika?
Die wreedheid van ’n onlangse plaasmoord maak weer opslae. Maar pleeg hierdie wrede misdadigers nie nog ’n misdaad nie, deur ons die voorreg te ontneem van ’n regstelsel wat ’n beskaafde samelewing verdien nie?
ʼn Nuwe seisoen vir Radio Pretoria
Vanoggend is Radio Pretoria se luisteraars só gegroet: “Goeiemôre en baie welkom by Pretoria FM.”
Die fiktiewe breuk tussen die ANC en die regbank
Ongedurigheid in die geledere van die land se senior regters oor skerp kritiek teen die howe deur woordvoerders van die regerende alliansie onder leiding van die ANC en ʼn openbare verklaring deur die hoofregter, Mogoeng Mogoeng, waarin hy aankondig dat hy die president vir ʼn ontmoeting genader het om die kritiek te bespreek, veroorsaak tans aansienlike opgewondenheid.
Dag oue baba buite Rustenburg-hospitaal ontvoer
ʼn Ma van Rustenburg in Noordwes se dag oue baba is oomblikke nadat hulle Maandag uit die hospitaal ontslaan is reg buite die hospitaal ontvoer.
Ryloper deur ‘polisie’ beroof, verwurg
ʼn Onbekende man in sy 40’s is glo Vrydag deur ʼn groep mans wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het, ontvoer, beroof en verwurg toe hy in ʼn Sasol-oorpak van Evander in Mpumalanga na Lesley geryloop het.
Talle vas oor rooftogte by selfoonwinkels
Die polisie in Gauteng en die Wes-Kaap het gesê meer as 30 mense is tans verhoorafwagtend vir hul beweerde betrokkenheid by selfoonwinkelrooftogte.
Afrikaanse radio bly die beste manier om ons taal te bevorder
Afrikaanse radio is ‘n onmisbare stuk in die Afrikaanse media-legkaart en kan mense weer laat hoop, glo en leef in Afrikaans.
Tutu steeds in hospitaal
Aartsbiskop Desmond Tutu word steeds in ʼn Kaapse hospitaal behandel.
Man se lyk naby Bfn-treinspoor gevind
ʼn Verkoolde lyk is naby ʼn treinspoor in Fichardtpark in Bloemfontein in die Vrystaat gevind.
Senior beampte van binnelandse sake kry borgtog
ʼn Assistentdirekteur in die departement van binnelandse sake wat op aanklag van korrupsie in hegtenis geneem is, is op borgtog vrygelaat terwyl sy “kliënt” in aanhouding sal bly.
Gedagte vir die dag: Die bloed van Jesus
Nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant. Want God het Hom gestuur as ’n offer wat deur sy sterwe versoening bewerk het vir almal wat glo. (Romeine 3:24-26)