ʼn 28-jarige buitelander is in hegtenis geneem nadat die polisie op ʼn dwelmlaboratorium in Bloemfontein in die Vrystaat toegeslaan het.
Lees meerAlles vir Maandag 27 Julie 2015
Man onthoof glo vriendin, honde
ʼn Man van Phoenix in die Amerikaanse deelstaat Arizona het glo sy vriendin en haar twee honde onthoof voor hy sy eie arm afgesny het.
Onderwys-betoging veroorsaak chaos in PE
Volgens berigte het ouers, leerlinge en selfs taxibestuurders aan die betoging deelgeneem.
Bfn-studente vas ná moord op medestudent
Twee studente van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (CUT) het Maandag in die Bloemfontein-landdroshof verskyn op aanklag dat hulle ʼn medestudent vermoor het.
Polisielede stamp AfriForum-lede en slagoffers van plaasmoorde glo rond tydens protesaksie
“As die minister van mening is dat diegene wat die prioritisering van plaasmoorde versoek met boelie-taktiek stilgemaak kan word, maak hy ’n reuse-fout.”
ToekomsVenster: Geloofstaal, ʼn taal wat lewens verander
Ons lewe behoort sommer elke dag gevul te wees deur uitgesproke, kragtige en kort geloofsbelydenisse.
Uitgestorwe vierbeen-slang werp nuwe lig
Die ontdekking van ‘n slangfossiel wat 110 miljoen jaar oud is in Brasilië werp nuwe lig op die verwantskap met akkedisse.
Bfn-huishulp helder oordag by werk vermoor
ʼn Huishulp van Bloemfontein is Maandag helder oordag, in die huis waar sy werk, met ʼn tou verwurg.
Man se liggaam langs dooie hond gevind
Die polisie het ʼn aansienlike beloning uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van ʼn verdagte of verdagtes wat John Barnes (66), ʼn inwoner van Plettenbergbaai, Vrydagoggend in sy huis saam met sy hond doodgeskiet het.
China bou yslike radioteleskoop
China beoog om in 2016 die grootste radioteleskoop ter wêreld te voltooi, en die land sodoende eerstehandse toegang tot uitstekende data te gee.
Lindley-boer se seun vertel van woede, bitterheid na moord
“Mense praat altyd van die brutaliteit en die wreedheid van plaasmoorde, maar glo my, jy weet nie wat brutaliteit is tot jy self jou pa in daardie toestand moes optel nie.”
Duur tegnologie vir duurste vliegtuig
Die HMDS se tegnologie is nie goedkoop nie en een so ʼn helm kos meer as $400,000.
Matriekafskeid eindig tragies vir Nelspruit-meisie
Michaela Harmse, ʼn 17-jarige leerling aan Hoërskool Bergvlam in Nelspruit, se matriekafskeiddroom het tragies geëindig toe sy tydens ʼn botsing uit ʼn voertuig geslinger is en ʼn gedeelte van haar gesig vergruis is.
Stellenbosch-bylmoorde: NVG bestudeer nog dossier
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het Maandag gesê daar is nog nie besluit of die Stellenbosch-bylmoorde verder ondersoek sal word of na ʼn geregtelike ondersoek verwys sal word nie.
Dawie Roodt-aanval: ‘Sy gemoed is goed’
Die bekende ekonoom en TV-aanbieder Dawie Roodt (54) is Sondag vir ʼn tweede keer geopereer nadat hy en sy gesin Donderdagaand deur rowers in hul huis oorval en hy aangerand is.
Slimfoon-app red verdwaalde paartjie
ʼn Paartjie wat tydens ʼn verafgeleë staptoer verdwaal het, kon van ʼn slimfoon-app gebruik maak om paramedici te help om hulle op te spoor.
Die Voortrekkers se wigvormige hartbeeshuis: Die skilddak
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, beskryf in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n wigvormige hartbeeshuis se skilddak gebou het.
Melkbosstranders stap saam teen kindermishandeling
Die gemeenskap van Melkbosstrand in die Wes-Kaap is ʼn goeie voorbeeld van wat mense kan verrig as hulle saamwerk. Wat as ʼn Facebook-groep begin het,…
Nuwe vrystellings: 27 Julie 2015
Anders, Lee Scott en Dana Winner is van die sangers wat nuwe liedjies het.
Jhb-vrou skiet twee huisrowers dood
ʼn Inwoner van Glenvista in die suide van Johannesburg het Maandagoggend twee vermeende rowers in haar huis doodgeskiet.