“Die kommissie verwag blykbaar dat indien so ʼn entrepreneur wit is, hy homself met ʼn swart persoon moet vervang om die ‘verteenwoordigendheid’ van die een persoon op topbestuursvlak ‘reg te stel’.”
Alles vir Dinsdag 28 Julie 2015
Resensie: ‘Love tunes’ – verskeie kunstenaars
Deesdae gebeur dit al meer dat versamelings saamgestel word wat bestaan uit sowel Afrikaanse as oorsese treffers. Hierdie resep word nou voortgesit met die dubbelversameling, Love tunes, wat onlangs vrygestel is.
Gedagte vir die dag: Reinheid van die siel
Kom ons vier dan fees, nie met die ou brood van sonde en onsedelikheid nie, maar met die nuwe brood van reinheid en waarheid. (1 Kor 5:8)