Pieter van der Lugt Illustrasies deur Maja Sereda Hier is nog sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens die wenresep van die eerste titel…
Alles vir Vrydag 7 Augustus 2015
Twee sterf ná trok knipmes, omslaan
Twee mense is dood en twee beseer nadat ʼn swaarvoertuig wat ʼn graafmasjien vervoer het, Donderdagaand in Mpumalanga omgeslaan het.
Agt ‘stropers’ binne 24uur vasgetrek
Edna Molewa, minister van omgewingsake, het wildbewaarders van die Krugerwildtuin geloof nadat agt vermeende renosterstropers vandeesweek binne 24 uur aangekeer is.
Vrouemaand: Maroela Media is op soek na die koelste ouma!
Ter viering van Vrouemaand in Augustus 2015 is Maroela Media op soek na die koelste ouma.
Al drie ontsnapte verdagtes weer agter tralies
Die twee verdagtes wat steeds op vrye voet was nadat hulle Donderdagoggend uit die selle van die Primrose-polisiestasie in die ooste van Johannesburg ontsnap het, is weer vasgetrek.
Woord: suurpruim
Iemand wat altyd kwaad lyk is ‘n suurpruim of ‘n suurknol
Nuuskommentaar: Zuma se Lalaland – sien jou in die hof
Dit lyk of die ANC in die parlement nou oor verskeie sake wat met pres. Jacob Zuma verband hou, in die hof sal moet gaan pa staan. Peilings toon ook dat Zuma se gewildheid oor die algemeen daal. Hoe lank gaan die ANC bereid wees om vir verkiesingskade te tender ter wille van Zuma?
Zuma: ‘SA het nie agteruitgegaan onder my heerskappy’
Pres. Jacob Zuma het Donderdag tydens ʼn vraag-en-antwoord-sessie in die Nasionale Vergadering daarop aangedring dat Suid-Afrika nie versleg het onder sy heerskappy nie.
Padgebruikers gewaarsku voor langnaweek
“Alle motoriste is verplig om te verseker dat hul voertuie padwaardig is en nie ʼn gevaar inhou vir ander padgebruikers nie.”
‘Zuma hoef niks vir Nkandla te betaal nie’
Volgens die ANC is die publiek vir lank “mislei oor die weelde van die woning van die president”.
Gedagte vir die dag: Beursies sonder gate!
Die beursies van die hemel kry nie gate in nie. Julle skat sal veilig wees – geen dief kan dit steel en geen mot dit vernietig nie. Waar jou skat is, dáár sal jou hart en gedagtes ook wees. (Lukas 12:33b-34)