Mynwerkers wat die skietery by Marikana in 2012 oorleef het, eis dat 16 Augustus as ʼn nasionale vakansiedag verklaar word.
Lees meerAlles vir Saterdag 15 Augustus 2015
Suster surrogaat vir tweeling na kankerstryd
Tweelinge het volgens baie mense ʼn spesiale band en vir Dawn en Allison, ʼn tweeling van New York in die VSA, het die band heel moontlik nog hegter geraak nadat een van die sussies vir die ander as ʼn surrogaat-ma opgetree het.
“Moordbende”-polisie weer in hof
Die saak teen 27 polisiebeamptes wat van afpersing, moord en roof aangekla word, is in die hooggeregshof in Durban uitgestel.
Stakende dokters kry betaling; terug op hul pos
Gesondheidsorg by die Nala Distrikshospitaal in Bothaville in die Vrystaat sal na verwagting weer na normaal terugkeer, nadat stakende dokters vandeesweek hul uitstaande salarisse ontvang…
‘Mantashe het obsessie om tekens van wit prestasie te vernietig’
“Tog is die ANC nie trots op hierdie merkwaardige span nie, maar sal hom eerder verdag maak en kritiseer by elke geleentheid.”
11-jarige aborsie geweier
ʼn 11-jarige meisie van Paraguay wat swanger geraak het nadat sy glo deur haar stiefpa verkrag is, kon nie ʼn aborsie kry nie.
[Video] Vrou sien op selfoon hoe rowers kliënte aanhou
Die eienaar van ʼn gimnasium in Krugersdorp het Donderdagaand op haar selfoon gesien hoe een van haar instrukteurs en twee kliënte in die gimnasium vasgebind en beroof word.
SANParke-werker in hof oor Mauritius-vakansie
ʼn Voormalige werknemer van SANParke, wat glo sy posisie misbruik het om ʼn vakansie na Mauritius en ʼn plasmatelevisiestel te ontvang, het in die hof verskyn.
Kinders hoor ‘Daddy kom huis toe’ voor pa sterf
“My boet ek is hier, ek is lief vir jou,” het Terry-Ann Booyse vir haar broer, Wayne Coetzee (40), gesê nadat hy in ʼn motorongeluk betrokke was, min wetende dat dit die laaste woorde sou wees wat sy aan hom sê.
Posdiens-probleme ‘uitgesorteer’
Die Poskantoor het gesê sy posdienste sal van Saterdag af na normaal terugkeer, nadat posdienste die afgelope week in sekere dele van die land vertraag is weens ʼn brandstoftekort.
‘Hoofverdagte’ vas na gru-dubbelmoord in Knysna
Die polisie in die Wes-Kaap het gesê die hoofverdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Brian (67) en Christine (64) Davis wat onlangs in hul huis in Knysna aangeval en vermoor is.
Metrobeampte vas oor dwelms
ʼn Durbanse metropolisiebeampte is in hegtenis geneem op aanklag van die besit van dwelms, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.
Gedagte vir die dag: Hoe sien jy ander?
Wees ’n voorbeeld vir alle gelowiges deur wat jy leer, in die manier waarop jy lewe, in jou liefde. (1 Timoteus 4:12b)