ʼn Man is Vrydagaand op ʼn beesplaas buite Harrismith in die Vrystaat vermoor, terwyl sy vrou ernstige steekwonde opgedoen het.
Lees meerAlles vir Sondag 30 Augustus 2015
Skokgetalle oor renosterstropery bekendgemaak
Sy het gesê sonder die regering se verskeidenheid ingrypings, waaronder die strategiese bestuur van renosters, sou hierdie getalle veel hoër gewees het.
Party vra hof om Springbokke uit wêreldbeker te verban
ʼn Hofaansoek om die Suid-Afrikaanse rugbyspan te verhoed om aan die 2015-Rugbywêreldbeker deel te neem sal in die komende week in die hooggeregshof in Pretoria aangehoor word.
Talle beseer toe pawiljoen ingee
Minstens 20 mense is beseer nadat ʼn pawiljoen in Worcester in die Wes-Kaap inmekaar gesak het.
Dodetal styg van gru-ongeluk waarin Swazi-meisies sterf
Die dodetal van die gru-ongeluk waarin talle jong Swazi-meisies dood is, het teen Sondag tot 65 gestyg.
Langverwagte krageenheid Sondag geopen
Medupi moes volgens beplanning reeds vier jaar gelede deel van die kragnetwerk gevorm het, maar bouwerk by die stasie is vertraag weens arbeidsonrus. Die vertragings het tot biljoene rande se ekstra koste gelei.
Opslae oor ‘nuwe voëlspesie’
ʼn Aankondiging deur BirdLife SA dat ʼn nuwe voëlspesie in Limpopo “ontdek” is, het talle voëlkykers en kenners warm onder die kraag.
Polisie sak toe op dwelmhuise, kroeë in Kaapstad
Die Kaapstadse metropolisie en SAPD het Vrydag toegeslaan op talle dwelmhuise en onwettige kroeë in Manenberg.
Vrou sterf toe man handgranaat gooi
ʼn Vrou is dood nadat haar man haar gedurende ʼn rusie met ʼn handgranaat gegooi en dit ontplof het.
Eskom mik vir vier weke sonder beurtkrag
Eskom kon die afgelope drie weke daarin slaag om ten volle in die land se elektrisiteitsbehoefte te voorsien, wat beteken dat daar reeds 21 dae sonder beurtkrag verloop het.
DA het ‘die groot 5’ in sy visier
Mmusi Maimane, leier van die Demokratiese Alliansie (DA), het Saterdag gesê die party het sy oog op “die groot vyf” in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesings.
Twee sterf in grusame botsing in KZN
“Stukke van die twee voertuie was oor die hele pad gesaai en dit was duidelik dat die voertuie mekaar teen ʼn hoë spoed getref het.”
Gedagte vir die dag: “Wees stil en weet … ”
Die Here bepaal die rigting van ’n mens met wie se lewe Hy tevrede is. (Psalm 37:23)