“Jy het geen verduideliking vir jou vernietigende optrede nie. Hierdie vrouens se lewens is duidelik op die ergste moontlike manier vernietig.”
Lees meerAlles vir Donderdag 10 September 2015
Ntlemeza as nuwe hoof van Valke aangestel
Polisieminister Nathi Nhleko het Donderdag aangekondig dat die waarnemende hoof van die Valke, Mthandazo Ntlemeza, permanent in dié posisie aangestel is.
Baba se lyk in puttoilet gevind
Die liggaam van ʼn pasgebore babaseuntjie is Donderdag in ʼn puttoilet in Umkomaas, KwaZulu-Natal gevind.
Man in hof vir vrou se skietdood
Die Barkhuizen-egpaar was glo besig om te skei. Barkhuizen beweer hy was nie naby die misdaadtoneel ten tyde van sy vrou se moord nie, maar selfoonrekords bewys glo dat hy wel op die toneel was.
Twee vas ná bejaarde paartjie se gru-moord
Die polisie het blitsvinnig twee verdagtes vasgetrek nadat twee bejaardes se liggame Woensdag in hul huis in Boksburg aan die Oosrand gevind is.
ToekomsVenster: God is heilig
God is heilig. Hy is in alle opsigte nie soos mense nie. Hy is in alle opsigte nie soos sy skepping nie. Hy is in alle opsigte verhewe, groter, heerliker en sterker.
‘Rower’ doodgeskiet in gyselaarsdrama
ʼn Gewapende rower is Donderdag tydens ʼn skietgeveg met die polisie en gyselaarsdrama in Mkuze, KwaZulu-Natal doodgeskiet.
Die noodlot van die noodlot
Die internasionale pers het aan die begin van September foto’s van die heersende Europese vlugtelingkrisis wat merkbaar ontstellend is gepubliseer, veral die nou reeds bekende foto van die seuntjie wat dood lê op ʼn Turkse strand.
E-tol-bedrieër beboet
ʼn Senior navorser by die Raad vir Wetenskaplike en Industriële Navorsing (WNNR), wat vals nommerplate gebruik het sodat hy nie tolgeld hoef te betaal nie, is Donderdag gevonnis.
Twee van vloot in hof na sambok-aanrandings
Twee lede van die vloot sal Vrydag in die Simonstad-landdroshof verskyn nadat hulle na bewering verskeie fietsryers en ʼn voetganger met ʼn sambok geslaan het.
[Foto’s] “Praag” en praal
Beleef die prag en die praal deur die strate van Praag saam met Marianne.
Afrikaans 90: ‘Hoekom Afrikaans?’ Só gaan die pêrel se glans verdof
Jacques van der Elst beantwoord die vraag, “Hoekom Afrikaans?”
Plaasverkragting: Slagoffer praat hart uit oor ‘daai dag’
Op Maandag 23 Maart vanjaar was Mariaan Wentzel (41), ʼn diereliefhebber en DBV-inspekteur van Lephalale (Ellisras) in Limpopo, saam met haar drie kinders in die sitkamer van die plaashuis waar hulle pas ingetrek het, besig om bokse uit te pak. Skielik het ʼn vreemdeling, gewapen met ʼn ysterpyp, sy verskyning gemaak. Die volgende 40 minute het haar lewe onherroeplik verander.
Gert-Johan Coetzee skenk R180 000 mode-ontwerp studiebeurs
Christopher Gill se raad aan jongmense wat wil inskryf, is om reg te maak vir harde werk. “ʼn Mens leer ongelooflik baie, maar dit vra toewyding want dis veeleisend. Dis regtig bedoel vir mense wat ʼn groot passie het om te leer oor mode en ontwerp. As jy louwarm is, gaan dit nie werk nie!”
Nege dinge wat jy moet weet oor Homo naledi
ʼn Ontdekking wat nuwe lig werp op die oorsprong van die mensdom is Donderdag publiek aangekondig as moontlik die “vermiste skakel” in evolusie. Hier is alles wat jy moet weet oor dié vonds.
Twee gevonnis vir Dullstroom-plaasmoord
Die twee mans wat skuldig bevind is aan die wrede moord op Sarel Janse van Rensburg (75), in September verlede jaar op ʼn plaas naby Dullstroom in Mpumalanga, is Donderdag gevonnis.
[Foto’s en video] Groot ontdekking vir mensdom in Suid-Afrika gemaak
ʼn Ontdekking wat nuwe lig werp op die oorsprong van die mensdom is Donderdag publiek aangekondig as moontlik die “vermiste skakel” in evolusie.
Vrou in rug geskiet tydens aanval op kleinhoewe
Die Noordwes-polisie is warm op die spoor van vier verdagtes wat Woensdagaand ʼn vrou op ʼn kleinhoewe in die Buffelspoort-omgewing naby Rustenburg in die rug en heup geskiet het.
Luister: Jou kultuurkoerant vir 10 September tot 16 September
Vind uit wat hierdie week op die kultuurfront in jou kontrei gebeur.
A, B, Zzzz
Slaap is ’n basiese fisiologiese behoefte – dit is noodsaaklik vir ons gesondheid want, wanneer ons slaap, word die liggaam herstel en hernieu.