Gustav Mertz, ʼn agtjarige rugby-fanatikus van Pretoria, spog nou met ʼn baie spesiale Springbok-vonkel in sy oog om sy gunstelingspan te ondersteun.
Lees meerAlles vir Vrydag 11 September 2015
Skoon oudit vir presidensie
President Jacob Zuma se kantoor het ʼn skoon oudit gekry – ʼn eerste vir die presidensie.
Só sê FW De Klerk-stigting oor transformasie by universiteite
Die debat by Stellenbosch kan verrykende gevolge inhou vir die toekoms van Afrikaans-medium-skole – en vir die toekoms van enige openbare opleiding in Afrikaans, skryf die FW de Klerk-stigting.
Wie wen die oorlog teen terreur?
Dit is vandag die veertiende herdenking van Al Kaïda se aanslag op die VSA toe die Wêreldhandelsentrum se Twin Towers onder meer in puin gelê is.
Vyf lewenslange vonnisse vir reeksverkragter
ʼn 33-jarige reeksverkragter is Vrydag in die Pretoriase hooggeregshof vyf keer lewenslank en 122 jaar tronkstraf opgelê op 27 aanklagte van ernstige misdade.
ToekomsVenster: God antwoord steeds gebede
Neem vrymoedigheid en praat met Hom oor jou uitdagings. Hy antwoord steeds.
Slang pik sanger se seun (3)
ʼn Driejarige kleuter se nuuskierigheid het sy sangerpa groot skrik op die lyf gejaag toe sy seun onlangs deur ʼn nagadder gepik is.
Handgranaat-moord: ‘Vrou het man voorheen probeer vermoor’
Joel Mahoase, die voormalige weermagkolonel wat sy vrou na bewering met ʼn handgranaat vermoor het, het in Junie ʼn saak van poging tot moord teen sy vrou aanhangig gemaak.
Laurika vanjaar op Aardklop
Mense wat vanjaar Aardklop toe gaan, sal bly wees om te hoor dat Laurika twee vertonings op dié fees sal hê – die eerste keer in nege jaar.
Weerstasies: alles wat jy wil weet
Alles wat jy wil weet oor weerstasies en hoe om weerdata te bekom.
Twee ‘polisiemoordenaars’ doodgeskiet
Twee vermeende polisiemoordenaars is Donderdag in ʼn skietgeveg met die polisie in Johannesburg doodgeskiet.
Rugbytransformasie: Seuns se toegang tot rugby op skool
Miskien het Cobus Claassen (“Transformasie: ‘Ons is lankal daar,’ sê Hoskins”, Die Burger, 10 September 2015) die brief nie ver genoeg gelees nie, of dalk het hy met opset ‘n paar insiggewende kernfeite weggelaat.
Ramaphosa: ‘Negatiwiteit is nasionale sport in SA’
“Ons is ʼn nasie wat onsself vermink. Ons sny onsself in stukke en kyk heeltyd na al die negatiewe. Ons kyk nooit na die positiewe nie.”
Woord: hoenderkraai
Gebruik jy ooit die woord “hoenderkraai” om te verwys na die tyd vroeg in die oggend? Taaltoffie stel ondersoek in.
Vrou se ope brief ná rooftog
Denise Combrink het die ope brief geskryf nadat sy en haar man op 1 Julie vanjaar in hul huis in Pretoria oorval en beroof is.
Vrou, twee kinders brand in huis dood
ʼn Vrou en twee kinders, onder wie ʼn drie maande oue baba, is Vrydag dood toe ʼn huis in Kaapstad tot die grond toe afgebrand het.
Luister: Stiaan Reynierse oor sy album Sonde en die liedjie Voshaarnooi
Stiaan Reynierse se debuutalbum is vroeër vanjaar bekendgestel, maar dié sanger het heelwat aandag getrek toe sy weergawe van die alombekende treffer “Voshaarnooi” in die rolrprent Ballade vir ʼn enkeling gebruik is. Maroela Media het met hom daaroor gesels.
Geen paspoorte, ID’s uitgereik weens kragonderbreking
Die departement van binnelandse sake se verifikasiestelsel is buite werking weens ʼn kragonderbreking.
Redakteursbrief: Maroela Media se kommentaar-perd bly opgesaal
Susan Lombaard bespiegel oor die sluit van kommentare op digitale media.
Krejcir-vonnisoplegging uitgestel
Die vonnisoplegging van Radovan Krejcir, die Tsjeggiese voortvlugtige en sakeman, en sy vyf medebeskuldigdes wat Vrydag in die Johannesburg-hooggeregshof sou begin, is uitgestel.