ʼn 17-jarige skoolseun is met ʼn mes doodgesteek in Lethabong naby Rustenburg in Noordwes.
Alles vir Donderdag 17 September 2015
Jhb-student vas oor kinderporno
Daar is glo meer as duisend pornografiese foto’s op die eksterne hardeskyf gevind.
[Video] Kanker kan oorwin word
Meer as 60 mans en vroue wat kanker oorwin het durf vanjaar weer ʼn motorfietsrit van 2 500 km aan om die stigma verbonde aan dié siekte te probeer uitroei.
Luister: Peet Venter praat oor verraad en korrupsie
Die spanningsverhaalskrywer Peet Venter se jongste boek, Lem, is ʼn donker roman waarin verraad en politieke korrupsie hoogty vier. Hy stel vrae oor wat ʼn persoon te doen staan as hy (of sy) man- of vroualleen teen die hele samelewing te staan kom. Die groot vraag is wie gaan oorleef?
Gedagte vir die dag: Rus in Jesus
Net by God kan ek rustig wag, van Hom kom my verlossing. (Psalm 62:2)