Die jaarlikse Cancer.vive-uittog is om die draai en Maroela Media het met ʼn paar mense wat by dié projek betrokke gesels . In deel 1 gesels ons met twee ondersteuners van die projek, Charmaine Rider en Juaan Taute, oor hoe hulle betrokke geraak het by Cancer.vive en hoe kanker hul lewe geraak het.
Alles vir die maand September 2015
[Video] Maak ʼn bankie uit sementblokke
Suselle DIY wys jou hoe om onooglike sementblokke in ʼn pragtige bankie vir jou tuin te verander.
Nuuskommentaar: Speel met ras en geskiedenis – lesse uit Springbokspan en die Oekraïne
Daar is ’n vreemde analoog tussen die kies van die Springbokspan, die reaksie daarop, en die onluste nou in die Oekraïne oor grondwetwysigings wat vir streekoutonomie voorsiening maak.
’n Mondvol Afrikaans laat taal oorsee voortleef
ʼn Mondvol woorde is deur Annemarie en haar seun, Delmar (19), in hul vrye tyd gemaak en fokus op Afrikaanse ontwikkeling by kleuters tussen nul en drie jaar.
Luister: Polisiekarre stel nuwe bier bekend
Daar is ʼn hele paar ooreenkomste tussen die liriek van Fokofpolisiekar se bekende lied, “Ek skyn (heilig)”, en die jongste toevoeging tot die groep se mikrobrouery-bierfamilie, Skyn Heilig.
Niemand nog vas ná aanval op Pta-kleinhoewe
Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord op Keanu Badenhorst (17), wat verlede week in hul huis op ʼn kleinhoewe oos van Pretoria doodgeskiet is toe hy sy ma en suster teen vyf aanvallers wou beskerm nie.
Fotograaf ontferm haar oor ‘mishandelde’ donkies
Die soeke na ʼn foto van die perfekte aalwyn het die Oos-Londense fotograaf, Marlene Neumann, bewus gemaak van die lot van donkies in die Oos-Kaap.
Resep: Perspassie-smoothie
Onlangse studies toon dat mense wat weekliks drie porsies bloubessies eet se kans om ’n hartaanval te kry bykans 35% kleiner is.
Toegang tot Vuwani versper terwyl betogings woed
Paaie in Vuwani, Limpopo, was Dinsdagoggend steeds afgesper nadat besighede oornag geplunder is terwyl inwoners steeds betoog teen die beplande insluiting in die nuut afgebakende Malamulele-munisipaliteit.
Man sterf in Bloem-botsing
ʼn Man is dood en ʼn ander beseer nadat ʼn bakkie Dinsdag in die vroeë oggendure in Bloemfontein gerol het.
Opinie: Ondersteun jou span, maar…
Ons almal het grootgeword met sportliedjies waarmee ons nie net ons skole se atlete ondersteun het nie, maar ook vir die ander spanne gesê het wat ons van hulle dink.
Resensie: ‘Vlindervingers’ – Die Ventertjies
Dit gebeur nie aldag dat kunstenaars wat nog op skool is reeds ʼn CD agter hul naam kan skryf nie.
Luister: Carla van der Spuy vra waarom vroue agter tralies beland
Wat laat vroue moor? Wat het so verskriklik skeefgeloop in hul lewens dat hulle tot sulke uiterstes gegaan het? Carla van der Spuy se jongste nie-fiksie boek, Bloed op haar hande – vroue agter tralies, vra hierdie soort vrae.
UK-student verdwyn in see by Koffiebaai
ʼn Buitelandse student van die Universiteit van Kaapstad (UK) het Sondagaand vermoedelik in die see by Koffiebaai in die Oos-Kaap verdrink.
Dodelikste naweek nog op SA paaie
Die afgelope naweek was een van die dodelikste vanjaar op Suid-Afrika se paaie met altesaam 141 mense wat in motorongelukke dood is.
Potch-hoërskool se koshuis in brand verwoes
Die koshuis van die Hoër Volkskool Potchefstroom is Maandagaand geheel en al in ʼn brand verwoes.
’n Misdaad-ekonomie
In hierdie stadium voel dit vir my in Suid-Afrika word te veel gelieg, te veel gesteel en te veel gemoor. Ons raak te gewoond aan hierdie dinge. Hoe ons die patroon gaan breek, weet ek nie, maar iewers sal ons moet begin. Intussen dra ons misdaadsyfer ruim by tot ons ekonomie.
Gedagte vir die dag: “Wees … ”
Weerhou my van waardelose dinge; laat my lewe volgens u voorskrifte. (Psalm 119:37)