Dit gebeur nie sommer dat ʼn CD ʼn mens só oorrompel dat jy dit sonder voorbehoud kan aanbeveel nie, maar in Jannie en Corlea se geval kan jy nie anders nie.
Alles vir Donderdag 1 Oktober 2015
Resep: Roomyslollies
Aggie van 7de Laan deel een van haar gunstelingresepte.
Boek: Mis oor Victoriabaai
Nadat Francois & Sonja in Kaapstad ontmoet kry hulle die gevoel hulle ken mekaar. Hulle ontdek ’n geskiedenis, van tragiese liefde, wat hulle probeer verander.
Luister: Jou kultuurkoerant vir 1 tot 8 Oktober
Feeste, skoue, musiekvertonings, komedie en teaterstukke te kies en te keur. Charlie Smidt van die FAK is terug op die lug en vertel jou wat in die volgende sewe dae op die kultuurfront oor die hele Suid-Afrika gebeur.
Man deur honde verskeur
ʼn 59-jarige man is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat hy Woensdagmiddag in ʼn veld in Meyerton, in Gauteng, deur twee honde verskeur is.
Nuuskommentaar: Is ons slagoffers of gewaande slagoffers?
Die pasvrygestelde misdaadstatistieke toon hoeveel Suid-Afrikaners misdaadslagoffers is, maar daar is baie ander slagoffers ook soos van ongeneeslike siektes. Daar is werklik nie nog ruimte vir droogmakers wat as hulle vasbrand, aanvoer hulle is slagoffers van iets wat iemand anders gedoen het nie. Maar hulle is baie, ook in die wêreld van rubriekskrywers wat nie skroom om die onderwerp wat aangeraak moet word, deeglik aan die nek beet te kry nie.
Taalgebruik: astrologie, astronomie
Talle gebruikers van Afrikaans is soms onseker oor die verskil tussen “astrologie” en “astronomie”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Paspoorte binnekort by banke beskikbaar
Suid-Afrikaners sal binnekort by hul bank vir ʼn paspoort kan aansoek doen.
Afrikaans 90: Jongmense getuig oor liefde vir die taal
Terwyl doemprofete meen dat die voortbestaan van Afrikaans aan ’n draadjie hang, het meer as 100 jongmense in video- en stemboodskappe hul liefde vir Afrikaans betuig en daardeur die teendeel bewys.
[Video] Jong karatekas blink uit in Indië
’n Groep jong karatekas het bewys hulle het dié sport bemeester. Die Suid-Afrikaanse span het van die Statebondspele in Indië teruggekeer met 14 medaljes.
Egskeiding: Hoe dra jy dié nuus aan jou kinders oor
Die skrywers ken die seer van egskeiding en in hierdie eerste episode gee hulle ouers raad oor hoe om die nuus van ’n egskeiding aan die kinders oor te dra. Nóg ʼn baie belangrike aspek, finansies, kry aandag.
SA-soldaat sterf in Darfoer-hinderlaag: Naam bekend
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het die naam bekend gemaak van die soldaat wat Sondagoggend dood is tydens ʼn hinderlaag in Darfoer, Soedan.
Beamptes wat Krejcir ondersoek, word bevorder
Lede van die spesiale taakspan wat die Tsjeg Radovan Krejcir ondersoek, is bevorder.
Duisende by Toekomsberaad verwag
Duisende afgevaardigdes, lede en vriende van instellings van die Solidariteit Beweging sal na verwagting Saterdag 10 Oktober in Pretoria byeenkom vir ʼn historiese Toekomsberaad.
Maimane kla ANC aan oor Hitachi-kontrakte
Mmusi Maimane, leier van die DA, het strafregtelike klagte teen die ANC se beleggingsarm Chancellor House aanhangig gemaak oor multi-miljardrand-kontrakte met Hitachi.
Hoop op die rand van die afgrond
Vandag is die kinders wat eksamen skryf in my gedagtes en ek wil daarom fokus op hulle, maar ook alle kinders daarby insluit. Hoe gee ons hulle hoop? Hoe verseker ons ’n kind dat hy kan bly staan, kan aanhang, kan opstaan as hy val en ’n toekoms kan hê?
Gedagte vir die dag: Ware krag
Die Gees wat julle ontvang het, is nie ’n Gees wat weer van julle vreesbevange slawe maak nie. Julle het die Gees van ware kindwees ontvang en deur hierdie Gees roep julle uit tot God: Abba – ons Vader. (Romeine 8:15)