Ray Dylan het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor sy jongste album en die suksesse in sy loopbaan wat nou al byna oor twee dekades strek.
Alles vir Woensdag 7 Oktober 2015
Pta-pa geskiet tydens nagmerrie-gesinsnaweek
“Hy het opgespring en die deur van die kamer oopgemaak. Hy het net gevra ‘wat gaan aan?’, toe skiet hulle hom.”
Pta-bejaarde skiet panga-aanvaller by huis dood
ʼn Vermeende huisrower is Woensdag in die vroeë oggendure by die huis van ʼn bejaarde egpaar in die noorde van Pretoria doodgeskiet.
Puk-skêraanval: Verdagte gevonnis
Lerato Phoofolo, die derdejaarstudent aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus wat ʼn huiskomiteelid, Hendri van Dyk, met ʼn skêr gesteek het, is gevonnis nadat hy skuldig gepleit het.
Name bekend van mans wat in heli-ongeluk sterf
Die name van die twee mans wat Dinsdag dood is toe die helikopter waarin hulle gevlieg het, sowat 100km noord-wes van Polokwane neergestort het, is deur die polisie bekendgemaak.
Boek: Die ultimatum
In Die Ultimatum spoel die misdadige neigings van ‘n regse groepering in verre Suid-Afrika oor na hierdie prestigeryke sportgebeurtenis. Gaan die Olympic Investigation Strike Force daarin slaag om hierdie aanslag af te weer?
Gedig: Vrye vers
“ek wou dat jy ʼn gewone gedig moet wees…” Lees Valda Jansen se liefdesgedig, “Vrye vers”
Nuuskommentaar: Is Solidariteitplan mosie van wantroue in regering?
Baie beskou die komende naweek se Toekomsberaad as ʼn mosie van wantroue in die regering, maar dit is veel heilsamer om dit as ʼn mosie van vertroue in die Afrikaner te beskou.
Leerprobleme: Wiskunde-angs
Die woord wiskunde ontlok ʼn baie algemene reaksie van vrees by beide leerders en hul ouers. (En as jy nie in hierdie kategorie val nie, kan jy dit gerus as ʼn groot seën in jou lewe tel!).
Woede oor berigte dat ‘Hewitt se slagoffers saamgespan het’
“Die kommunikasie tussen die vroue het begin lank voor die saak hof toe gegaan het. Hulle het hul ervarings gedeel en die langtermyneffek van hul kindertydtrauma. Dit is nie ongewoon nie.”
SA rugbybase hoop op ‘n wonderwerker
Soms wonder ek mos of van die Suid-Afrikaanse rugbybase aan die paashaas glo.
Resep: Sardientjie-braaibrood
Mev. C. C. Bronkhorst van Eloff sê haar man is dol hieroor, veral as sy dit vir ontbyt maak.
Resep: Piesang Smoothie
ʼn Piesang smoothie is ʼn intelligente keuse vir ontbyt omdat die piesangs, hawermout, lynsaad, jogurt en heuning die voedingswaarde hoog hou. Piesangs kan met die vrug van jou keuse vervang word.
Lynsaad: Hoog in vesel en laag in koolhidrate
Lynsaad word al die afgelope 6 000 jaar geëet. Dit is klein, bruin- of goudkleurige saadjies wat die rykste plantaardige bron is van omega-3 vetsture in die wêreld!
Egskeiding: Hoe om in die chaos weer rigting te kry
Elize Parker en Magriet Smit, skrywers van die boek Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief, gesels met Annelize Brits oor die hantering van dissipline en hoe om in die chaos weer rigting te kry.
Epiese periodefilm oor die Anglo-Boereoorlog binnekort op silwerskerm
Sean Else is die regisseur van Modder en Bloed en dit vertel die verhaal van Willem Morkel (Stian Bam), ʼn Boerekryger en familieman, wie se vrou en enigste kind in die oorlog deur Britse soldate vermoor word.
Byna 200 werkers by platinummyn hul werk kwyt
Byna 200 werkers van die Royal Bafokeng-platinummyn in Rasimone naby Rustenburg is afgelê.
Afgetrede skoolhoof gevra om omstrede Jhb-skool reg te ruk
ʼn Afgetrede skoolhoof is aangestel om as mentor op te tree vir die omstrede Roodepoort Primary School in Johannesburg se bestuurspan, in ʼn poging om orde by die skool te herstel.
Polisieman vas wat Eskom-krag verkoop
“Spookverkope” is ʼn praktyk waar misdadigers elektrisiteitkoopbewysmasjiene steel en die koopbewyse aan kraggebruikers verkoop wat voorafbetaalde elektrisiteitmeters gebruik.
Ekonomiese oorsig: VSA se bankkoers onveranderd en die impak op SA
Die VSA se Federale Reserweraad het besluit om die bankkoers onveranderd te laat. Die hoofrede is dat die inflasiekoers steeds laag bly en min tekens van versnelling toon.