Die olifant is in die kamer in aanloop tot die Toekomsberaad en die kwessie van die reg van ʼn volk, die Afrikaner, is aan die bod, maar op ʼn vreemde manier word die debat eintlik erg versluier, so asof dit slegte maniere is om die Afrikaner sy grondwetlike regte te gun.
Alles vir Donderdag 8 Oktober 2015
‘Skors SAUK-bedryfshoof’ sê appèlhof
Hlaudi Motsoeneng, omstrede bedryfshoof van die SAUK, moet vir 60 dae lank geskors word terwyl ʼn tugverhoor vir sy oortredings gehou word, het die appèlhof in Bloemfontein Donderdag beslis.
Vrystaat-bejaarde se lyk gevind; vermoedelik versmoor
Die liggaam van Sophie Gehring (72) is Dinsdagaand gevind met ʼn plastieksak oor haar kop getrek.
Twee maatjies verdrink in dam
Twee seuns, onderskeidelik ses en agt jaar oud, het Woensdag in ʼn klein dam in Limpopo verdrink.
Man wat glo seun (10) probeer ophang, bly agter tralies
‘n Man wat na bewering probeer het om ʼn tienjarige seun aan ʼn boom op te hang in Alberton aan die Oos-Rand, sal in polisieaanhouding bly tot sy volgende hofverskyning.
Boek: Stories van die Groenbos
Hansie Haas hardloop weg om sy eie huis te soek maar hy besef sy mamma se huis is die beste, Faantjie Verkleurmannetjie verdwaal in die reën, en Koen Eekhoring steel Sarel se kos. Al die Groenbos inboorlinge het lesse om te leer.
Berei nou al voor vir die eksamen
Jy kan die volgende doen om jou kind aan te moedig en te ondersteun om hard te leer en sy beste te lewer.
Taalgebruik: besonders, sonderling
Talle gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die betekenisverskille tussen besonder, besonders en sonderling. Taaltoffie stel ondersoek in.
[Foto’s] Polisie soek dié vier vir string rooftogte
Die Polisie het foto’s van vier ‘gewapende en gevaarlike’ verdagtes vrygestel wat moontlik verbind kan word met verskeie bank- en transitorooftogte in Gauteng.
[Resensie] Aardklop: Moeder Moed en haar kinders
Daar is mense wat meen Moeder Moed en haar kinders is een van die belangrikste verhoogstukke van die 20ste eeu. Geskryf as Mutter Mut und ihr Kinder deur die Duitse dramaturg Bertolt Brecht tydens die uitbreek van die Tweede Wêreldoorlog, is daar kwalik enige ander drama wat só fel anti-oorlog is as juis dié een.
[Resensie] Aardklop: People are living there
Clover Aardklop se besluit om die Markteater se produksie van People Are Living There Potchefstroom toe te bring, is een van die grootste aanwinste op vanjaar se fees.
Resep: Tamatiesop met aartappelkluitjies (gnocchi)
Dit is die allerheerlikste tamatiesop en die gnocchi of kluitjies gee daardie lekker vol-gevoel nadat jy hiervan geëet het. Die sop verg die minste moeite en is gou-gou klaar, maar die kluitjies neem tyd in beslag – tog is dit beslis die moeite werd.
Vermoorde man se lyk in Pretoria-woonbuurt gevind
Die polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat die liggaam van ʼn man Woensdag in Pretoria-Wes gevind is.
Egskeiding: Kan jy vergewe en vergeet?
Egskeiding is ʼn pynlike en eensame pad om te stap. Om te vergewe en te vergeet is nie maklik nie.
KZN-ma vind babaseuntjie in swembad
ʼn 18-maande oue babaseuntjie van Umkomaas, aan die KwaZulu-Natalse kus, is in ʼn ernstige toestand nadat hy Woensdagaand byna verdrink het.
Misdadiger ontsnap uit Pta-tronk
ʼn Gevangene het Woensdagmiddag uit die Atteridgeville-gevangenis naby Pretoria ontsnap.
Durban-man deur kapers doodgeskiet
ʼn Man is Woensdagaand deur kapers in Lotus Park in die suide van Durban doodgeskiet.
Gedagte vir die dag: Wat is jou motivering vir die lewe?
Uit sy volheid het ons almal ’n oorvloed genade ontvang. (Johannes 1:16)