Emma, ʼn ses maande oue opregte Amerikaanse veghond (pit bull terrier), word vermis nadat twee gewapende mans haar verlede week gesteel het, terwyl sy en haar baas buite ʼn huis in Kaapstad gespeel het.
Alles vir Vrydag 9 Oktober 2015
[Resensie] Aardklop: ‘Grootdoop’ in Sandton is ’n doop soos min
Sandton City grootdoop, vanjaar te sien by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees, met sy briljante teks en uitstekende toneelspel, is gemik op hardebaard-teatergangers.
Boek: Oktoberkind
Ek onthou ’n spesiale sonsondergang, een waar die son aan die horison raak – die water ontmoet – soos ’n verliefde se eerste aanraking. Ek onthou die volmaakte afsluiting van daardie dag.
Boek: Ons gat se deksel
Die Gat, is ’n “dam” waar maats van kleins af bymekaarkom. Deel in Landi se ervarings van grootword tussen haar maats.
Praktiese wenke aan seniors tydens Ekspo 50
Die Centurion Raad vir Bejaardes het op 6 en 7 Oktober ’n suksesvolle Ekspo 50 met die tema “Verouder met grasie” in Centurion aangebied.
Nuuskommentaar: Baleka in, Hlaudi uit …
Al het die Wes-Kaapse hooggeregshof die speaker, Baleka Mbete (’n politieke lewenslyn), en Luthuli-huis daarmee saam marionette-beheer oor die parlement besorg, het die appèlhof weer in die uitspraak oor Hlaudi Motsoeneng nugterheid gebring wat sin maak.
Woord: pamperlang
Taaltoffie ondersoek die woord “pamperlang”
Resep: Sandra se lekkernybord met doopsouse
Genoeg vir 8-10 mense
Paroolraad besluit dalk vandag oor Oscar
Die departement van korrektiewe dienste het Vrydag bevestig dat die paroolhersieningsraad van die Kgosi Mampuru II-gevangenis vandag sal vergader om te besluit of Oscar Pistorius onder korrektiewe toesig vrygelaat sal word.
Vrou se erg ontbinde lyk tussen riete gevind
Die erg ontbinde liggaam van ʼn onbekende vrou, vermoedelik in haar laat 20’s, is tussen riete naby Potchefstroom in Noordwes gevind.
Waardig op my eie wysie
Sing dus jou wysie na willekeur, want jy is weergaloos en waardig.
Egskeiding: Uitdagings vir ‘n enkelma
Annelize Brits gesels met Elize Parker en Magriet Smit, skrywers van die boek Een cappuccino en ’n creme soda, asseblief oor die uitdagings daaraan verbonde om ’n enkelma te wees.
Bfn-restauranteienaar vas oor perlemoen
Die eienaar en kok van ʼn restaurant in Bloemfontein is in hegtenis geneem nadat ʼn wenk ontvang is dat daar perlemoen by die restaurant verkoop word.
‘Appèlhof-uitspraak het ingrypende gevolge vir Zuma’
Die DA en Vryheidsfront Plus het gesê die appèlhof in Bloemfontein se uitspraak rakende die magte van die Openbare Beskermer (OB) hou ingrypende gevolge vir pres. Jacob Zuma rakende die Nkandla-skandaal in.
Skokonthullings van kindermishandeling in ma en ouma se saak
ʼn Durbanse vrou en haar ma word nie net daarvan beskuldig dat hulle die jonger vrou se driejarige vermoor het nie, maar ook dat hulle die vrou se drie ander kinders gemartel en seksueel misbruik het. WAARSKUWING: Die inhoud van die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.