Jy kan jou kinders (en jouself) lank besig hou met dié interessante papier-toertjies wat jy bykans op enige plek kan probeer.
Lees meerAlles vir Sondag 18 Oktober 2015
Voertuie tydens taxibetoging aan die brand gesteek
Vyf voertuie is Saterdag by Boitekong-winkelsentrum in Rustenburg, Noordwes, aan die brand gesteek.
Vrou verkrag, mans vermoor by Rhodespark
Die Cleveland-polisie is op soek na 12 verdagtes wat Saterdagaand by Rhodespark in Kensington, Johannesburg, twee mans vermoor en ʼn vrou verkrag het.
‘Spioene’ in die parlement
Die parlement het glo ʼn aggressiewe aanslag teen sy eie personeel van stapel gestuur om spioene en fluitjieblasers ‘uit te roei’, berig die Sunday Times.
Bela Bela-juffrou sterf ná mesaanval
ʼn Verdagte sal na verwagting binnekort in die hof verskyn in verband met die moord op Lindie Bosch-Jansen (35), ʼn juffrou vanJinnah Park Primary School in Bela Bela, Limpopo.
[Foto’s] Land se beste spellers in Afrikaans wen speel-speel
Die beste Afrikaans spellers in die land woon in die Wes- en Noord-Kaap!
20-jarige het glo sy ma vermoor
ʼn 20-jarige man van Noordwes is in hegtenis geneem op aanklag dat hy sy 55-jarie ma met sy hande verwurg het.
Seun na plek van veiligheid ná skok-aanrandingsvideo
ʼn Negejarige seun, wat erg aangerand is deur ʼn buurvrou in Nquthu, KwaZulu-Natal, is na ʼn plek van veiligheid geneem. Die vrou is intussen in hegtenis geneem.
Paartjie vas oor dwelmhandel
ʼn Paartjie is Saterdagoggend vroeg in King William’s Town in die Oos-Kaap in hegtenis geneem op aanklag van dwelmhandel.
Boek: Struisvoël
Op die plaas Vrede, langs die Gamkarivier in die Klein-Karoo, spoel drie kinders op 16 Desember 1880 soos opdrifsels uit twee verbondsriviere saam: Bloedrivier en die Gxhara. In die Blanckenbergs se plaaskombuis ontstaan op hierdie dag ’n verbintenis tussen Klein Sarel, Victoria en Marja, ’n voorbeskikte lot wat ’n leeftyd sou duur. Drie struisvoëls wat in vloedwater voortdryf, langnekmaste sonder seil …
Drie gesoekte verdagtes agter tralies
Drie van die mees gesoekte en gevaarlikste verdagtes wat die gemeenskap in Thohoyandou, Limpopo, geteister het, is in hegtenis geneem.
Man verkool in polisieboeie
Die polisie in Cullinan, Gauteng, ondersoek ʼn saak van moord nadat die erg gebrande liggaam van ʼn man in Jakkalsdans aangetref is.
Zim-minister se dogter sterf in Ikeys-koshuis
Prof. Jonathan Moyo, minister van hoër onderwys in Zimbabwe, se dogter is Saterdagoggend dood aangetref in haar kamer by die Universiteit van Kaapstad.