ʼn Senior metropolisiebeampte van eThekweni is buite sy huis in Durban doodgeskiet.
Lees meerAlles vir Woensdag 11 November 2015
Vyf maande oue baba ontvoer
Die polisie is op soek na ʼn vrou wat glo ʼn vyf maande oue baba in Port Elizabeth ontvoer het.
Phiyega skuldig aan bedrog, meineed
Riah Phiyega, geskorste nasionale polisiehoof, is skuldig bevind aan bedrog, meineed en wangedrag.
Man vas vir moord op PE-kleinhoewe
ʼn 36-jarige man is Dinsdag in hegtenis geneem in verband met die moord op Johan van der Berg (54), ʼn afgetrede tegnikus en sakeman.
Passasiers skiet taxibestuurder dood; een vas
ʼn Man is in Empangeni in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem kort nadat ʼn taxibestuurder deur twee passasiers op die R34 doodgeskiet is.
ToekomsVenster: Kom tot rus, besin, dink na, wees en bid
God weet, en Jesus het geweet, rus is noodsaaklik. Dit is ook belangrik om by die Vader tot rus te kom, om net by Hom te wees, te luister en na te dink.
Afrikaners, waar is julle?
Met die onlangse se gebeure op kampusse is die vraag oor waar Afrikaner studente met die betogings was, al tot vervelens gevra en beantwoord. Die betogings het wel nog iets uitgelig, naamlik waar is Afrikaners oor die algemeen?
Polisie soek dié twee wat glo kind wou gryp
Daar was die afgelope tyd talle gevalle waarin beweerde ontvoeringspogings op sosiale media die ronde gedoen het.
Helpende Hand takel graadeens se grootste leerprobleme
Elke skooltassie sal soos gewoonlik al die nodige skryfbehoeftes bevat, maar vanjaar sal daar ʼn paar bykomende items wees. Die inhoud van die tassie moet daartoe bydra dat hulle “eendag-as-ek-groot-is”-droom ʼn werklikheid kan word.
[Foto’s] Meisie (8) loop glo erg onder ‘boelies’ deur
Die ouers van ʼn 8-jarige laerskoolmeisie van Germiston aan die Oos-Rand oorweeg dit sterk om ʼn nuwe skool vir hul dogter te soek nadat sy glo reeds ʼn jaar lank erg deur twee of drie meisies by die skool geboelie word en dit Dinsdag na bewering daartoe gelei het dat sy geval en erg seergekry het.
[Foto’s] Betogende studente veroorsaak chaos by UWK
Studente het sambokke, bakstene en knopkieries gedra en veiligheidspersoneel met klippe bestook. ʼn Vroueveiligheidsbeampte is aangerand en met ʼn mes gedreig.
Solidariteit se klag oor rassediskriminasie deur VN aangehoor
Die Verenigde Nasies (VN) het bevestig dat hy Solidariteit se klag van rassediskriminasie teen die Suid-Afrikaanse regering sal aanhoor.
[Video] Baba-olifantjie rol by die bult af
Die bult was gans te steil vir dié baba-olifantjie en hy rol sommer onderstebo.
Onnie ondersoek oor ‘seks met leerling’
Hy het gesê indien die bewerings waar is, sal die departement stappe teen die onderwyser doen.
Jugomaro-katte verhuis na ‘groter en beter geriewe’ in Noordwes
Die roofdiere by die Jugomaro Predator Park in Limpopo, die tuiste van die alombekende tier, Panjo, sal eersdaags na ʼn nuwe heenkome geskuif word nadat die park se vorige eienaars amptelik dié perseel, waarvoor hulle hand en tand voor geveg het, kwyt is.
Tesco adverteer ongewone pos
Dié pos is die eerste van sy soort in Brittanje se geskiedenis en die persoon sal in die noorde van Wallis gestasioneer wees.
Gewapende rooftog buite Vrystaatse dorp op kamera vasgevang
Op die foto’s kan gesien word hoe die verdagtes R5-aanvalsgewere op die bestuurder van die voertuig rig.
Boek: Liefde, Moord en Facebook
Liefde Moord en Facebook is ’n tienerroman met genres van beide romanse en rillers – die storie bevat fiktiewe Facebook-inskrywings, volledig met foto’s en ’n paar skakels na video’s en klankgrepe.
Een miljoen mense gebruik gratis WiFi in Pretoria
Kgosientso Ramokgopa, burgemeester van die stad Tshwane, het gesê die gratis WiFi-projek in Pretoria het reeds meer as 1 miljoen registrasies.
Op die spel: Só sê die wenner
Estie Meintjes van Pretoria was die eerste algehele wenner van die kykNET-program “Op die Spel”.