ʼn Vereenvoudigde verhaal van ʼn bose wit regime teen die heilige ANC is vir jare gehandhaaf en geen ruimte is gelaat vir ander helde nie.
Alles vir Donderdag 3 Desember 2015
Mobiele biblioteke vir laerskoolleerders op die Kaapse Vlakte
Mobiele biblioteke, ter waarde van R30 000 elk, het hul staan gekry in drie laerskole op die Kaapse Vlakte.
Nádine speel Sneeuwitjie in nuwe verhoogproduksie
Teatergangers kan dalk vasstel wie wérklik die mooiste in die land is wanneer Sneeuwitjie in 2016 op die planke te sien gaan wees.
Die ANC-regering se binnedringing van persoonlike ruimte
So, dis glo amptelik. Die naam vir die oorlog van 1899-1902 is nou volgens aankondiging van Nathi Mthethwa, minister van kuns en kultuur, die Suid-Afrikaanse Oorlog.
[Foto’s] Chinese paartjie herlewe troue ná 70 jaar
“Hulle is al só lank saam. Deesdae onthou hulle nie veel van hul lewe nie, maar kan steeds die liefdesgedigte opsê wat hulle vir mekaar in die oorlogstyd geskryf het.”
Ma, twee kinders in huis doodgeskiet
ʼn Ma en haar twee tienerkinders is Donderdagoggend in hul huis in Vanderbijlpark in Gauteng doodgeskiet.
Student ná vier dae op berg gered
ʼn Student is Donderdag gered nadat hy Sondag in die Ceres-berge vermis geraak het.
Nog MTN-hoës bedank in Nigerië
MTN het die onmiddellike bedanking van sy Nigeriese hoof aangekondig te midde van die Nigeriese Kommunikasiekommissie se besluit om die selfoonmaatskappy se boete van $5,2 miljard te verminder.
Taalgebruik: aankondig of afkondig
Gebruikers van Afrikaans struikel soms oor die gebruik van “aankondig” teenoor “afkondig”. Taaltoffie stel ondersoek in.
Resep: Maklike whiskey-fudge
Lewer ongeveer 14 tot 16 stukkies fudge
Ma, drie kinders verdwyn saam
Die familie van ʼn Pretoria-ma is rasend van bekommernis oor haar en haar drie kinders se veiligheid nadat hulle Woensdag spoorloos verdwyn het. Hulle vra die publiek om hulle sover moontlik te help met die opsporing.
Heyneke Meyer het bedank
Die Springbok-afrigter Heyneke Meyer het bedank.
14 dood in VSA-skietery
Altesaam 14 mense is dood en meer as 12 in ʼn kritieke toestand nadat twee swaar gewapende aanvallers tydens ʼn banket op mense losgebrand het.
Ouers wil ander help ná dogter (12) se selfmoord
“Dit is nou vier maande ná haar dood. As ek terugkyk na die afgelope vier maande, weet ek nie hoe ons daardeur gekom het nie. Maar hier staan ons.”
Oscar Pistorius skuldig bevind aan moord
Die appèlhof in Bloemfontein het Donderdagoggend gesê die voormalige Paralimpiese atleet Oscar Pistorius het sy vriendin Reeva Steenkamp op 14 Februarie 2013 vermoor.
Stellenbosser as internasionale topwynmaker gekroon
Suid-Afrika het amptelik die heel beste wynmaker in die wêreld. Abrie Beeslaar, keldermeester van Kanonkop-wynlandgoed in Stellenbosch, is onlangs by ʼn seremonie in Londen gekroon met die gesogte titel Internasionale Wynmaker van die Jaar vir 2015.
Man skiet vrou, neem eie lewe
ʼn Vrou van Port Elizabeth veg vir haar lewe in ʼn plaaslike hospitaal nadat sy Woensdagaand glo deur haar man geskiet is.
Jhb-ouers rasend ná tienerdogter verdwyn
ʼn Raaiselagtige brief en beeldmateriaal van haar wat by die skoolhek uit verdwyn, is al wat ʼn ouerpaar van Boksburg nou het om mee te werk nadat hul tienerdogter Maandag vermis geraak het.
Daar’s nie plek vir gawe ouens
Jy moet hare op jou tande hê om `n rugbyafrigter te wees.
Nuuskommentaar: Suid-Afrikaners glo self SA is korrup
Volgens die jongste data glo 83% van alle Suid-Afrikaners dat korrupsie in die land aan die toeneem is, en dit moet noodwendig ’n impak op…