Bheki Khenisa, die bestuurder van die plaaslike munisipaliteit Rustenburg, is Maandag tydens ʼn spesiale raadsvergadering geskors.
Lees meerAlles vir Maandag 21 Desember 2015
Kampsbaai-moordsaak sloer
Die saak teen Diego Novella, ʼn man van Guatemala wat verdink word van die moord op sy meisie by ʼn hotel in Kampsbaai vroeër vanjaar, is Maandag vir die soveelste keer in die landdroshof in Kaapstad uitgestel.
Student sê beursgeld is deur Rhodes ‘geplunder’
Ntokozo Qwabe is wyd gekap oor sy ontvangs van ‘n Rhodes-studiebeurs aangesien hy ʼn voorstander is van ʼn beweging wat eis dat die Rhodes-standbeeld by Oriel College, wat met Oxford Universiteit verbind is, verwyder word.
Man verdrink tydens doopseremonie
ʼn Man het Maandag tydens ʼn doopseremonie in KwaZulu-Natal verdrink.
Fifa skors Blatter en Platini
Die Internasionale Sokkerbeheerliggaam (Fifa) het Maandag sy voormalige president Sepp Blatter en Michel Platini, president van die Europese Sokkerbeheerliggaam (Uefa) en adjunkpresident van Fifa, vir agt jaar van alle sokkerverwante aangeleenthede geskors.
ToekomsVenster: Die sterrekykers en die skaapwagters
Arm én ryk, vernaam én gewoon word getuies van hierdie buitengewone gebeurtenis.
Vermeende polisiemoordenaars in hof
Drie verdagtes wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn polisieman in November vanjaar koelbloedig vermoor het, het Maandag in die landdroshof Brits verskyn.
Tesla Motors kom na SA
Elon Musk se Tesla Motors bepaln om ʼn kantoor vroeg in volgende jaar in Suid-Afrika oop te maak, om dié handelsmerk na die land te bring.
Man vas oor vervalste sokkerkaartjies
ʼn 23-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering nagemaakte sokkerwedstrydkaartjies buite die Kaapstad-stadion verkoop het.
[Resep] Vanieljeroomys met ses variasies
Hierdie grondresep is ekonomies en leen hom tot talle variasies. Dit kom van Hettie Minnaar van Pretoria.
Pa en seun gered toe waterponies omslaan
ʼn Gesin is Sondag uit die see by Melkbosstrand gered nadat hulle in die moeilikheid beland het toe hulle met waterponies in die see baljaar het.
Twee wêreldrekords, drie braaikonings
Drie van Suid-Afrika se beste braaiers het die afgelope paar dae twee amptelike Guinness Wêreldbekerrekords by die V&A Waterfront in Kaapstad verbeter.
Pretorianers gewaarsku teen onwettige vuurwerke
Inwoners van Pretoria is Maandag gewaarsku dat diegene wat vuurwerke sonder die nodige toestemming gebruik, swaar beboet sal word.
Japanner sterf ná te veel energiedrankies
ʼn Japanner is onlangs aan ʼn oordosis kafeïen dood nadat hy te veel energiedrankies gedrink het. Dit was die eerste geval van sy soort wat al ooit in die land aangemeld is.
Hou nuus dop vir groot nuus oor Mars
Wetenskaplikes wat die Curiosity-tuig op Mars beheer, het die boustene van lewe in monsters gevind wat op Mars geneem is. Organiese stof is in verskeie voorbeelde wat die wetenskaplikes ondersoek het aangetref.
WAT Woord van die week: Kersfees
DIe WAT Woord van die week is “Kersfees”
Regering gryp in om poste in staalbedryf te red
Die departement van arbeid het Maandag gesê danksy die regering se ingrype is 650 werkers in die staalbedryf wat deur afleggings in die gesig gestaar is, se poste gered.
Die minder mooi neef
“Nou wat darem waar is, is wraggies wáár,” laat Oom Sopie hoor. Ons het hom dadelik geglo, wat dit ook al is waarvan hy gepraat het. Want wat Oom Sopie waar verklaar het, sal in geen hof betwis kan word nie.
Pasgebore baba uit puttoilet gered
ʼn Pasgebore babadogtertjie is Maandagoggend uit ʼn puttoilet in die Ramatlhwa-nedersetting naby Marble Hall in Limpopo gered.
[Foto’s] Pret met eierkuns
Felicity Berkleef, ʼn 20-jarige fotograaf van Nederland, gebruik eenvoudige voorwerpe soos eiers, om grappige prentverhale te vertel.