Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het Woensdag die finale datum waarop die 2015-matriekuitslae bekendgemaak sal word, bevestig.
Alles vir Donderdag 31 Desember 2015
Zuma ontvang finale verslag oor wapentransaksie
President Jacob Zuma het Woensdag die finale verslag van die kommissie van ondersoek na die omstrede wapentransaksie, wat Suid-Afrika se politiek al sedert 1999 teister, ontvang.
Luister: Ouers se verskillende gesagstyle
Het jy geweet jy is dalk ʼn handskoen, ʼn saag, ʼn gieter of ʼn snoeiskêr? Dié vier terme verwys na tuinmaak, maar op ʼn heel ander manier vir ouerskap.
Begrond: Deel 19
Luister nou saam na die voorlesing van deel 19 uit die boek ‘Begrond’.
Gedagte vir die dag: Nuwejaarsvoornemens
Laat wat jy doen, aan die Here oor, dan sal jou voornemens geluk. (Spreuke 16:3)