“Daar is ʼn bordjie in ons huis wat sê ‘Leef asof iemand die hekkie oopgelos het’. Dít was Johan. Dít is hoe hy geleef het.”
Alles vir Dinsdag 5 Januarie 2016
Man val na sy dood in Midstream
’n 28-Jarige man het Maandag 15 meter ver na sy dood geval van steierwerk by ’n pakhuis in Midstream.
‘Rassistiese opmerkings verdeel SA’
Die Menseregtekommissie het Maandag aangekondig hulle gaan die beweerde rassistiese uitlatings wat Chris Hart, Penny Sparrow en Justin van Vuuren op Twitter gemaak het, ondersoek.
[Video] Nagligte stel nuwe musiekvideo bekend
Die Afrikaanse rockgroep, Nagligte, wat bekendheid verwerf het vir hul eerste enkelsnit en liriekvideo, “Dit stop nou”, het pas ’n nuwe musiekvideo vir hul liedjie “Bly” uitgereik.
[Resep] Brodedelle
Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.
Nuuskommentaar: Slaggate om rassisme
Hoe vlak rassisme nog onder Suid-Afrikaners lê, het pas uit die reaksie op twee inskrywings op sosiale media geblyk. Die rassisme, of beweerde rassisme, was nie net in die twee mense se skrywes te vinde nie, maar dikwels juis in die reaksie daarop.
Afrikaanse boeke wat jy moet lees: In die skuilte van die Here
In vandag se gesprek oor Afrikaanse boeke wat jy moet lees, bespreek Theresa Papenfus en Hans du Plessis sy boek, In die skuilte van die Here.
Ekonoom geskors oor twiet
Standard Bank het een van sy prominente ekonome, Chris Hart, geskors oor ʼn omstrede twiet.
Vrou kritiek na skermsweef-ongeluk
ʼn 24-jarige vrou is kritiek beseer in ʼn skermsweef-ongeluk in Seepunt in Kaapstad.
Man verdrink tydens reddingspoging
ʼn Man het in die see by Kogelbaai naby Kaapstad verdrink toe hy ʼn ander man uit die water probeer red het.
Begrond: Deel 22
Begrond is ‘n verhaal van hoop wat oor sewe geslagte strek, van die Afrikaner se val en opstaan en rondom ‘n ou stinkhouttafel op ‘n plaas se stoep.
Gedagte vir die dag: Die Woord uit God se mond
Die woord wat uit my mond kom, sal nie leeg na My toe terugkeer nie, maar dit sal doen wat Ek verwag en die doel bereik waarvoor Ek dit gestuur het. (Jesaja 55:11, NLV)