Vanmelewe se kinders het altyd die lekkerste speletjies buite gespeel: van krappe-en-krewe tot vroteier. Met die verloop van tyd het sommige van dié speletjies verlore geraak. Maroela Media het ʼn boek opgespoor waar al dié wonderlike speletjies opgeteken is.
Alles vir Woensdag 6 Januarie 2016
[Video] Ballito restaurant bied spyskaart vir honde
Die Galley Beach Bar en Grill in Ballito is ‘n plaaslike gunsteling en bied ‘n spesialis-spyskaart vir sy viervoetige klante.
Nuuskommentaar: Rassisme en verheerliking van apartheid strafbaar?
Die vinnigste manier om die kwessie te laat ontspoor is om te maak asof die euwel van rassisme slegs ’n wit teenoor swart verskynsel is, want so ’n houding is self grondig rassisties.
Koos Kombuis se eerste jeugboek is hier!
Bekende skrywer Koos Kombuis se eerste jeugboek, “Monster-Goggas”, is nou beskikbaar.
Omdat ons so sê
Waarom hiermee afskop? Wel, ons het 2015 so afgesluit en 2016 blykbaar so begin. Met die verwagting dat jy die staat se idee en begripsideologie moet ondersteun of verontwaardiging, tronkstraf of erger, afhangende van wie jy is, is jou voorland.
Noord-Korea se kerntoets veroordeel
Verskeie lande, waaronder Japan, Suid-Korea, Brittanje en die VSA het Noord-Korea skerp veroordeel vir die toets van ’n waterstofbom in die noordooste van die land.
Inkas se “toutjieskrif” kan dalk ontsyfer word
Hoewel Inka-“dokumente” wat net syfers bevat al redelik goed ontsyfer is, bly die Inkas se “toutjieskrif” wat nie syfers bevat nie, se inhoud en betekenis nog onbekend.
Hittegolf: Wees voorbereid
Met die hittegolf wat tans groot dele van die land in sy kake het, word mense aangeraai om nie vir lang tye buite te wees nie.
Voortvlugtige vas toe hy glo op groep losbrand
ʼn Vermeende bendelid van Port Elizabeth wat vir weke deur die polisie gesoek is vir moord, is vasgetrek nadat hy glo Sondag op ʼn groep inwoners losgebrand het.
Langer twiets dalk binnekort ʼn werklikheid
Twitter oorweeg om ná bykans 10 jaar sy beperking van 140 karakters op twiets op te hef.
Lyk van vermiste Tuks-werker op kampus gevind
Die liggaam van ʼn projekbestuurder by die Universiteit van Pretoria (UP) is Woensdagoggend in ʼn toilethokkie in ʼn badkamer gekry met ʼn plastieksak om sy kop.
[Resep] Verfrissende pynappel-en-kruisement-drankie
Hierdie soet, sappige vrug bevat bromalien, ʼn ensiem wat artritispyn verlig deur inflammasie te verminder. Pynappels is ook ʼn goeie bron van vitamien C, wat jou immuunstelsel help versterk en ʼn verkoue of twee keer.
Noord-Kaap haal gesogte lys
Die Noord-Kaap se groot landskap, plantegroei, rooi duine, woestyn en wildlewe het hom dié plek op dié gesogte lys besorg.
Matriekuitslae: Wes-Kaap span die kroon
Van al die provinsies het die Wes-Kaap die beste matriekresultate vir 2015.
Gedig: Kindertuin
“ek was ʼn kind van twee toe jy my leer hoe name trommel teen die binne-oor…” Geniet Zandra Bezuidenhout se gedig, “Kindertuin”
ANC-verjaardag: Derduisende in Rustenburg verwag
Meer as 120 000 mense word dié naweek by die ANC se 104de verjaardagviering, wat by Phokeng naby Rustenburg gehou word, verwag.
‘Maak rassisme ʼn misdaad’, vra ANC
Na aanleiding van inskrywings op sosiale media wat die afgelope ruk opslae gemaak het en waarin onder meer na swart mense as “ape” verwys is, het die ANC Dinsdag gesê dit het tyd geword om rassisme te kriminaliseer.
Jennifer wil ʼn brawe dokter wees
Jennifer Dalgleish van Hoërskool Zwartkop in Pretoria het onderskeidings in Engels, lewensoriëntering, wiskunde, lewenswetenskappe, fisiese wetenskappe, rekenaartoepassingstegnologie, rekeningkunde en toerisme behaal.
Grys hare vir die nuwe Bokafrigter
Dis `n tsoenami wat niemand kan keer nie, maar op die lange duur kan Springbokrugby aan die kortste ent trek.
Begrond: Deel 23
Luister nou saam na die volgende voorlesing uit die boek ‘Begrond’.”Ek besef, as jy twyfel oor die toekoms – bou dit. As jy iets wil nalaat – plant dit. Hierdie is die begin van my storie. Ek is Faan Venter van Staan Op! se grond – in Afrika is ek geplant, in Christus is ek begrond.”