ʼn Klein pikkewyn wat Vrydag, op Elvis Presley en David Bowie se verjaarsdae gebore is, laat harte wêreldwyd smelt.
Lees meerAlles vir Dinsdag 12 Januarie 2016
Tiener sterf weens te veel deodorant
ʼn Tiener van Engeland is dood nadat hy te veel deodorant gebruik het.
Byna 500 brande in 4 dae in Kaapstad
Kaapstad se brandbestryders is binne vier dae na 495 brande ontbied, het die stad Dinsdag gesê.
‘SA moet nuwe Agoa-sperdatum nakom’ – VF Plus
Die VF Plus sal druk op die Suid-Afrikaanse regering plaas om die nuwe sperdatum rakende die Agoa-handelsooreenkoms met Amerika na te kom.
750 werkers by chroommyn afgedank
ASA Metals en Dilokong-chroommyn in Limpopo gaan 750 werkers afdank as deel van ʼn herstruktureringsplan.
Reën bring verligting
Reën het welkome verligting gebring vir verskeie dele van die land wat die laaste paar weke geteister is deur erge hitte en droogte.
ToekomsVenster: Hy sal vir my sorg
Soos ʼn stewige boom, in hierdie geval ʼn olyfboom met sy kosbare oes wat genesing en voeding verskaf, word ons geroep om self geanker te wees in God.
Parys-boere op borgtog vrygelaat
Die vier boere van Parys in die Vrystaat wat vir die moord van twee vermeende plaasaanvallers in hegtenis geneem is, is Dinsdagmiddag op borgtog vrygelaat.
Minister is toe nié op Facebook
Dit het pas aan die lig gekom dat verskeie Facebook-profiele sonder ʼn minister se medewete in sy naam geopen is.
Ingrypende elektrisiteitsverhoging dalk op pad
ʼn Verhoging in elektrisiteitstariewe van tot 17% kan Suid-Afrika se voorland wees, indien Eskom sy sin kry.
Oorweeg gerus dié apps
Daar is soveel apps wat die lewe sommer baie makliker kan maak. Hier is ʼn paar wat jy gerus kan ooreeg.
400 eerstejaars sing lofliedere in reën
Foto’s van ongeveer 400 eerstejaars wat spontaan begin lofliedere sing toe die reën tydens ʼn eerstejaarskamp uitsak, word wyd op sosiale media gedeel.
[Foto’s] Reën en beloftes van reën
Terwyl groot gedeeltes van die land nog deur droogte geteister word, het die reën onlangs op talle plekke groot verligting gebring.
Oscar se appèlaansoek ‘in belang van geregtigheid’
Dit is “in belang van geregtigheid” dat die konstitusionele hof Oscar Pistorius moet toelaat om teen sy skuldigbevinding aan moord te appelleer.
Nuwe TV-reeks begin op kykNET
Die boekklub, ʼn nuwe televisiereeks met akteurs soos Jana Cilliers, Armand Aucamp en June van Merch, kan Dinsdagaand (12 Januarie) vir die eerste keer op kykNET gesien word.
Boek: ’n Vrou in gebed
In ’n Vrou in gebed plaas Priscilla Shirer die dringendheid van ’n doelgerigte gebedsplan op die voorgrond. Sy eien tien terreine vir strategiese gebed, waaronder identiteit, passie, gesin, vrese, reinheid en uitdagings.
Uitdrukking: Die kool is die sous nie werd nie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “die kool is die sous nie werd nie”
Europeërs wil Philae nog een keer laat “leef”
Die Europese Ruimteagentskap gaan teen die einde van Januarie nog een keer, en vir oulaas probeer om die landingstuig Philae op die komeet 67P/Churyumov-Gerasimenko aan te skakel.
SA-paaie eis dié feesseisoen meer lewens
Die minister van vervoer het Dinsdag aangekondig dat meer mense tydens die afgelope feesseisoen op die land se paaie dood is as in die ooreenstemmende tydperk die vorige jaar.
Parys-boere: ‘Staat het geen bewyse nie’
Die borgtogaansoek van vier boere wat in die Parys-landdroshof verskyn in verband met die dood van twee plaasaanvalverdagtes, sal na verwagting Dinsdagmiddag hervat word.