Twee mans is Donderdagmiddag op die R71 in Limpopo dood toe ʼn motor en ʼn bakkie mekaar reg van voor getref het.
Lees meerAlles vir Donderdag 14 Januarie 2016
Verkiesingdatum sal bepaal word; kiesers se adresse ʼn groot uitdaging
David van Rooyen, minister van samewerkende regering, het intussen gesê die datum van die verkiesing sal bekend gemaak word sodra die voorbereiding en nakoming afgehandel is.
OVK maak gereed vir verkiesing
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Donderdag gesê hy is gereed vir die 2016 plaaslikeregeringsverkiesings, en voorbereidings is reeds in ʼn gevorderde stadium.
Zuma glo nie verantwoordelik vir wankelende rand
Pravin Gordhan, minister van finansies, het Donderdag ontken die Suid-Afrikaanse geldeenheid se onstabiliteit kan toegeskryf word aan pres. Jacob Zuma se uitsprake of optrede.
Tweede verdagte vas ná Caydene se moord
Die polisie in Port Elizabeth het ʼn tweede persoon in hegtenis geneem in verband met die tweejarige Caydene Ruiters se moord.
Bekende akteur Alan Rickman oorlede
Die bekende Britse akteur Alan Rickman is Donderdag in die ouderdom van 69 oorlede.
Veldwagter doodgeskiet toe buffel storm
ʼn Veldwagter is Donderdag per ongeluk deur ʼn kollega doodgeskiet toe ʼn buffel hulle in die Kruger-wildtuin bestorm het.
ToekomsVenster: Geloof is om God te vertrou
Die Here stel nie teleur nie. Hy help altyd, sê die digter. Toegegee, nie altyd soos ons dit wil voorskryf nie.
Hier is die 2016 Oscar-benoemings
Die nominasies vir die 88ste Oscar-toekennings is pas bekendgemaak. Dié toekennings vereer die beste van die beste in die rolprentbedryf. Die toekenningsgeleentheid vind op 28 Februarie plaas in Beverly Hills. Kyk hier wie is almal genomineer!
Nuwe Kerkstraat-naamborde gevandaliseer
EFF-lede het glo die 49 straatnaamborde wat AfriForum Jeug Sondagaand in verskeie dele van Kerkstraat in Pretoria aangebring het, met rooi verf getakel.
Bakkies Botha onthou sy eerste skooldag
Solidariteit Helpende Hand het saam met die bekende rugbyspeler, Bakkies Botha, skooltassies gaan uitdeel aan behoeftige leerders.
Vandalisme kos Wes-Kaap fortuin
Die Wes-Kaapse departement van onderwys het in Desember en Januarie veiligheidsmaatreëls by skole opgeskerp om “vandalisme en inbrake” te probeer hokslaan.
[Foto’s] Betogings woed voort in Mpumalanga-dorp
Gewelddadige betogings woed al meer as ʼn week lank in die klein Mpumalanga-dorpie, Waterval-Boven, waar betogers paaie versper, winkels plunder en geboue aan die brand steek.
[Foto’s] Kreatiewe idees vir ou kombuisware
As jy vier koekrollers en ses raspers as trougeskenke gekry het, of dit al vir jare lank opgaar, maar net nie kans sien om jou ou kombuisware uit te gooi nie, is dié kreatiewe idees vir jou.
Nog ʼn aanval in Pta-reservaat
“Hulle het my teen die grond gestamp en my gewurg. Ek het hulle geskop so hard as wat ek kon en net aanhou terugveg.”
Vrou samel 50 000L water in een dag in vir boere
ʼn Vrou van Pretoria het vandeesweek ʼn trok met ongeveer 50 000L water na behoeftige boere in die Vrystaat gestuur. Raak só betrokke by droogtehulp!
Ontdek ons mooi land
Reis saam met Marianne deur al die provinsies van ons land.
Polisieman verongeluk ná verdagte hom glo aanval
Die Gautengse polisie is op die toneel van ʼn ongeluk waar ʼn polisiebeampte van Limpopo na bewering verongeluk het terwyl hy glo besig was om ʼn verdagte van Polokwane na Pretoria te vervoer.
Opwindende nuus vir ‘Friends’ aanhangers
Die televisiereeks het in 2004 die laaste episode ná tien reekse uitgesaai.
Geskiet ná wag dink hy is boef
ʼn Jong man van Pretoria is Woensdagoggend geskiet nadat ʼn veiligheidsbeampte hom glo vir ʼn inbreker aangesien het.