Terwyl mens reeds uit soveel verskillende soorte meel kan kies, moet jy nie te verbaas wees oor die feit dat koffiemeel nou ook beskikbaar is nie.
Alles vir Maandag 18 Januarie 2016
Twee mans val na hul dood
Twee mans wat besig was om straatligte te herstel, is in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal dood.
WAT Woord van die week: sepie
Die WAT Woord van die week is “sepie”. Lees meer oor die herkoms van dié woord
Gareth Cliff wil M-Net vir miljoene dagvaar
Die voormalige Idols-beoordelaar, Gareth Cliff, beplan om M-Net vir miljoene te dagvaar vir onregmatige afdanking en naamskending, nadat hy glo weens sy uitsprake op sosiale media die trekpas gegee is.
Maroela Media Top 20: 18 Januarie 2016
Vandeesweek styg tien snitte, ses daal, twee behou hul posisies en twee nuwelinge verskyn nou ook op die Top 20. Cordelia se nuutste treffer, “Eerste woorde”, is die nuwe nr. 1-treffer, terwyl Len Muller en Stef Bos na die tweede plek terugsak.
Blomme blom eerste keer in ruimtestasie
Ruimtevaarders aan boord die Internasionale Ruimtestasie het vir die eerste keer daarin geslaag om blomme aan boord te kweek en te laat blom.
Boek: Jasper die rugbyheld
Jasper het nog altyd geweet hy is lief vir rugby, maar hy het nie besef dat hy ’n rugbyheld sou word nie!
Nuuskommentaar: Rassebohaai tot na verkiesing?
Dit is nou duidelik dat die ANC rassisme agter elke bos gaan probeer uitskop in die aanloop tot vanjaar se landwye munisipale verkiesing om sy bankrotskap aan werklike prestasies te probeer verdoesel. Daar moet gewaak word om nie ʼn slagoffer hiervan te word en skietgoed vir die ANC te bied nie.
‘Rower’ toe glo deel van kleinhoewe-moord
ʼn Man wat verlede week in hegtenis geneem is vir die besit van gesteelde goedere, was glo betrokke by die moord op Johan Oelofse op ʼn kleinhoewe buite Louis Trichardt verlede jaar.
Vrou sterf in Potch-botsing
ʼn Vrou is dood en verskeie mense beseer, nadat ʼn sportnutsvoertuig en ʼn bakkie Sondag naby Potchefstroom in Noordwes reg van voor gebots het.
‘Dronkbestuur’ saak teen ANC-hoë hervat
Die verhoor van die ANC-swaargewig Tony Yengeni sal Maandag in die Kaapstad-landdroshof hervat word.
ANC versoek ‘oorlog teen rassisme’
Die ANC het Sondag ʼn beroep gedoen op alle Suid-Afrikaners om ʼn “oorlog teen rassisme te verklaar” en dat politieke partye hulself daarvan sal weerhou om demokrasie te ondermyn.
Elgin-brand woed voort
ʼn Groot veldbrand in Elgin, in die Overberg-streek in die Wes-Kaap, woed steeds voort nadat dit Saterdag in die Houwhoek-pas begin het.
Tuks bly gesluit weens betogings
Die Universiteit van Pretoria bly tot verdere kennisgewing gesluit weens ʼn betoging oor kontrakwerkers en dreigemente van geweld en intimidasie.
Oom Herrie se kerrie: Resies met ’n spook
Dis Oujaarsaand hier teen die einde van die groot oorlog teen Duitsland, en die opskop is oudergewoonte op oom Koos en tannie Rita se plaas Platboom in die distrik Theunissen.
Gedagte vir die dag: Raad vir ’n wenjaar
In Christus Jesus het God ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het. (Efesiërs 2:10)