ʼn Video van ʼn pasgebore boetie en sussie wat hande vashou nadat hulle elf weke te vroeg gebore is, is al meer as 6 miljoen keer gekyk.
Lees meerAlles vir Woensdag 20 Januarie 2016
Kinderhuwelike in Zimbabwe onwettig verklaar
Die grondwetlike hof in Zimbabwe het Woensdag kinderhuwelike onwettig verklaar en bepaal 18 jaar is die minimum ouderdom om wettig in die land te trou.
Man in hof vir PE-pa se moord
ʼn Man wat na bewering ʼn pa van Port Elizabeth vermoor en sy ma erg aangerand het, het Woensdag in die plaaslike landdroshof verskyn.
Polisieman op skietbaan doodgeskiet
ʼn Polisiebeampte van Durban is Woensdagoggend dood nadat hy op ʼn skietbaan in Pietermaritzburg geskiet is.
Betoging verby, Tuks môre weer oop
ʼn Ooreenkoms tussen betogende kontrakwerkers en verskeie rolspelers is Woensdag by die Universiteit van Pretoria (Tuks) se hoofkampus in Hatfield onderteken.
Peuter in plastieksak gevind
Die polisie ondersoek ʼn saak van poging tot moord nadat ʼn peuter van 19 maande Dinsdagaand in ʼn plastieksak in Kensington, Johannesburg, gevind is.
ToekomsVenster: Die krag van gebed
Ons sterkste wapen is egter die krag van gebed. Ouma het altyd gesê: “God slaap nie.”
Verhore oor elektrisiteitspryse gekanselleer
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het Woensdagmiddag aangekondig van die beplande openbare verhore om die voorgestelde tariefverhogings in elektrisiteit te bespreek, is gekanselleer.
[Video] Jy kán ʼn vliegongeluk oorleef!
ʼn Vliegtuig is onlangs deur ʼn lugvaartingenieur ontwerp wat moontlik sal voorkom dat passasiers tydens enige vliegongeluk sterf.
Ma in hof oor baba in puttoilet
Die ma van die pasgebore babadogtertjie wat Sondag uit ʼn puttoilet naby Louis Trichardt in Limpopo gered is, het Woensdag in die hof verskyn.
Spaar só brandstof
Die onderwerp van besparing word opnuut onder die loep geneem met ekonome wat waarsku wêreldwye ekonomiese probleme en die verswakking van die rand gaan nie binnekort tot ʼn einde kom nie.
Man gesoek na baba se wrede moord
Die Wes-Kaapse polisie is op soek na ʼn man wat glo sy vriendin se sewe maande oue babadogtertjie vermoor het, deur haar herhaaldelik teen hul huis se mure en plafon te gooi.
Inwoners maak gru-vonds
Die erg verminkte liggaam van ʼn 40-jarige man is Woensdag in Mpumalanga gevind.
Piekniek en ballet onder die sterre met Night & Day
Vanjaar se ballet, Night & Day, word op maat van Cole Porter se bekende musiek gedans en neem die gehoor op ʼn aangrypende reis deur dié beroemde liedjieskrywer se besonderse lewe en loopbaan.
Valke verloor appèl oor Booysen
Die Valke se appèlaansoek oor die skorsing van genl.maj. Johan Booysen, sy KwaZulu-Natalse hoof, is van die hand gewys.
Matriekseun se dood ‘laat groot leemte’
Jacques de Jonge (17), ʼn kranige sportster en matriekleerling aan die Hoër Tegniese Skool Rustenburg, is Dinsdagoggend in ʼn motorfietsongeluk dood op pad skool toe.
Talle sterf in aanval op universiteit
Minstens 20 mense is dood nadat ’n groep gewapende mans ’n universiteit in Charsadda in Pakistan binnegeval het.
KKNK-verblyfopsies raak by die dag minder
As jy beplan om vanjaar die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in Oudtshoorn by te woon, gaan jy blitsig verblyfplanne moet maak, het die organiseerders van dié fees gewaarsku.
[Video] Boelie-liedjie steeds ʼn dawerende sukses
ʼn Liedjie wat ʼn 13-jarige geskryf het vir die boelies by sy skool, is reeds meer as 100 miljoen keer op YouTube gekyk.
Gedig: Elementêre huis
“ek wil graag vir jou ‘n huis bou, ‘n huis nie ‘n woning nie, ‘n woning is te deftig… nee ‘n huis” – DPM Botes se gedig, “Elementêre huis”