Kraaifontein, wat verlede jaar tweede in die Westelike Provinsie-rugbyunie (WPRU) se Superliga C was, het sy afrigtingskorps met `n paar nuwe aanstellings, onder andere `n gewese Blisbok, versterk.
Lees meerAlles vir Woensdag 3 Februarie 2016
Gedeeltes in Pretoria sonder elektrisiteit
Inwoners van Mooikloof en Moreletapark in Pretoria moet Woensdag sonder elektrisiteit probeer klaarkom, weens kabeldiefstal in die gebied.
[Video] Ek is nie swart nie, jy is nie wit nie
ʼn Videoboodskap deur die kunstenaar Prince Ea, is tans baie gewild op sosiale media en is reeds meer as 6,3 miljoen keer op YouTube gekyk.
WVF moet fokus op oorspronklike doel, sê Solidariteit
Die vakbond Solidariteit het Woensdag gesê die Werkloosheidsversekeringfonds (WVF) mag nie sy oorspronklike mandaat wysig om bydraers finansieel by te staan nadat hulle hul werk verloor het nie.
Hoër lone vir plaasarbeiders
Die departement van arbeid het Woensdag ʼn styging in die minimumloon vir werkers in die landbou- en bosboubedryf aangekondig.
Man verdrink in Durban-swembad
ʼn Man het Woensdagmiddag in ʼn swembad by ʼn huis in Montclair, Durban, verdrink.
Zika-virus seksueel oorgedra in Texas
Gesondheidsbeamptes het bevestig ʼn persoon in Texas is deur seksuele omgang met die Zika-virus besmet.
Só sê politieke analis oor Nkandla-terugbetaling
Politieke analis en senior dosent aan die Vaaldriehoekkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU Vaal), dr. Ina Gouws, is nie van mening dat hierdie aankondiging die president se lewe enigsins makliker sal maak nie.
ToekomsVenster: Besef God se grootheid en mag
Die Bybel gebruik taal wat die verbeelding aangryp ten einde ons iets van die grootheid en mag van God te laat besef. Is dit nie die mooiste beelde nie?
Toer 21 is eersdaags op jou voorstoep
Toer 21 sal gedurende 2016 21 dorpe en stede landwyd besoek om onderwysers eerstehands in te lig en op te lei.
‘Liefdesdriehoek’ dalk rede vir moord op polisieman
“Reinier het waarskynlik nie eens die persoon gesien wat hom vermoor het nie, want die eerste vier skote was in sy rug.”
Pasgebore babaseun in veld gelos
ʼn Pasgebore babaseun is Woensdag in ʼn stuk veld in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal gevind.
Tweetaligheid – bemagtig jou kind
Suid-Afrika is ʼn veeltalige gemeenskap en dit is nie net vir vandag se kinders belangrik om meer as een taal magtig te wees nie, dit hou ook baie voordele in.
‘Polisiebeamptes’ slaan op laerskool toe
Tzaneen het Woensdagoggend vir ʼn tweede keer onder transito-rowers deurgeloop, wat hierdie keer op die Laerskool Tzaneen se skoolgrond toegeslaan het.
Oscar-benoeming vir Durbanse student
ʼn Rolprentvervaardiger wat pas by die AFDA Filmskool in Durban afstudeer het, mag dalk binnekort langs bekendes soos Leonardo DiCaprio en Jennifer Lawrence sit by vanjaar se Oscar-toekennings.
Rouxville-plaasmoord: Verdagtes versoek regshulp
Die twee verdagtes wat tereg staan vir die moord op dr. Bennie Cilliers, wat Donderdag op ʼn plaas naby Rouxville in die Vrystaat doodgeskiet is, sal na verwagting vandeesweek regsverteenwoordiging kry.
Klubs: ERU, Diggers, Carolina reg vir uitdaging
Wydverspreide klubs soos East Rand United (Valke), Diggers (Goue Leeus) en Carolina (Pumas) laat weet dat hulle gereed is vir die uitdagings wat die 2016-rugbyseisoen hulle bied.
[Foto’s] R5 miljoen in transitorooftog gesteel
Sowat R5,4 miljoen is Dinsdagmiddag tydens ʼn transitorooftog tussen Stella en Mahikeng in Noordwes gebuit.
Luister: Afrikaanse riller bekyk die psige van ʼn reeksmoordenaar
Twee van die akteurs wat binnekort te sien is in Die Ontwaking het in Maroela Media se ateljee kom kuier om oor die fliek te gesels.
Luister: Wenner van Sakeplankompetisie glo in dankbaarheid en goeie mentorskap
Elize Lourens, sedert 2013 die eienaar van Die Padstalle by die Villiers-vulstasies op die N3-hoofweg, glo harde werk, deursettingsvermoë en dankbaarheid is haar drie sleutels tot ʼn suksesvolle onderneming.