Taaltoffie ondersoek die betekenis en herkoms van die uitdrukking: “iemand pluimstryk”
Alles vir Vrydag 5 Februarie 2016
Boek: Robbie Ramkat, die bal van Bil Jart
Marc de Bel Robbie Ramkat is die nuwe suksesreeks van die uiters gewilde jeugskrywer Marc de Bel. Die Robbie Ramkat-reeks (Roesty Spetter in Nederlands) was…
UJ registreer duisende ondanks betogings
Die Universiteit van Johannesburg (UJ) het Donderdag gesê hy kon daarin slaag om duisende studente te registreer ondanks die betogings oor studiegeld en werksomstandighede wat by talle instansies van hoër onderwys woed.
Twee vas oor lyke by taxistaanplek
Die polisie in KwaZulu-Natal het twee verdagtes in hegtenis geneem in verband met ʼn voorval die naweek waar twee lyke by ʼn taxistaanplek in Umlazi naby Durban gevind is.
Nuuskommentaar: Zuma vs die boere / Boere
Gaan Zuma in sy staatsrede die lug tussen hom, die boeregemeenskap en die Afrikaner probeer suiwer? Dis beslis iets wat dringend nodig is. Of gaan hy die wig dieper indryf? Ook oor ander kwessies lê die pak skuldbriewe wat in die toespraak vereffen moet word dakhoog.
Romanza-boek van die week: Sy hart se lens
Deliah Brink moet ’n artikel skryf oor haar jeugliefde se verlowing aan ’n sepiester. Maar terwyl sy die verwerping van haar jeugliefde verwerk, maak fotograaf Frank Wells ’n blywende indruk op haar hart.
Klipkouers: Jacques gesels met Meyer le Roux
Meyer le Roux is die man agter die welige baard en een van die twee agter Buffelsfontein Baard-olie.
Luister: Irma Venter gesels oor misdaadfiksie
Esté Meyer Jansen van Maroela Media het met Irma Venter gesels oor hoe die misdaadfiksie-genre haar gekies het en hoe uitdagend dit is om ʼn goeie moordtoneel in ʼn boek te skep.
SA sal wyd oorleg pleeg oor onttrekking aan strafhof
Die Suid-Afrikaanse regering sal wyd oorleg pleeg voordat ʼn finale besluit geneem word oor onttrekking aan die internasionale strafhof.
Nkandla: ‘R10,6 m nie genoeg nie’
Die R10,6 miljoen wat volgens pres. Jacob Zuma in ag geneem moet word rakende ʼn skikking in die Nkandla-saak is “verouderd en neem nie die luukshede wat by sy woning aangebring is in ag nie”.
Meisie (9) getuig oor moord op ma
ʼn Negejarige meisie het in trane getuig hoe sy by haar pa gepleit het om nie haar ma met ʼn mes te steek nie.
Gedagte vir die dag: Abraham
God het vir Abraham gesê: “Vat jou seun, jou enigste seun, Isak wat jy liefhet, en gaan na die landstreek Moria toe en offer jou seun as brandoffer daar op een van die berge wat Ek vir jou sal aanwys.” (Genesis 22:2)