Vytjie Mentor, voormalige voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor openbare werke, het gesê sy gaan nóg inligting oor die invloedryke Gupta-familie aan die groot klok hang.
Alles vir Woensdag 16 Maart 2016
WP-klubs: ou-ou tradisie swig voor heropbou
Dalk die oudste derby in SA rugby het in die slag gebly vanweë die opbouproses waarin een van die deelnemers hom bevind.
Resep: Semelkarringmelkbeskuit
Saam met ʼn koppie boeretroos klink hierdie mos soos die perfekte peuselhappie!
Randfontein-moorde: ‘Ma en dogter was onafskeidbaar’
Terwyl reëlings getref word vir die begrafnisse van vier mense wat verlede week wreed op ʼn kleinhoewe naby Randfontein aan die Wes-Rand vermoor is, hou…
Trump, Sanders en die begin van die einde van die tweepartystelsel in Amerika
Teen die verkiesing in 2024 kan ons moontlik vier tot vyf partye sien wat op meer gelyke voet met mekaar meeding. Intussen sal Amerikaners moet kies tussen Clinton, met haar hope bagasie en oninspirerende aanslag en Trump, met sy bombastiese houding en beperkte kennis van die politiek van die dag.
Video: ‘Hierdie ouma kleur mooi in!’ meen kleuter
Wanneer jy ʼn klomp bejaardes en kleuters bymekaar sit, gebeur die wonderlikste ding: al is hierdie twee groepe so ver van mekaar verwyder in ouderdom, is hulle soos vinkel en koljander wanneer die ys eers gebreek is.
Aardklop finaal verby, maar…
Die Aardklop-kunstefees, wat vir die afgelope 17 jaar op Potchefstroom gehou is, het wel finaal tot ʼn einde gekom.
‘Bytmerk’ op Pluto verklaar
’n Verskynsel op die oppervlak van Pluto wat soos ‘n bytmerk lyk, is verklaar
`n Afrigter om van te droom
`n Mens moet darem `n baie sagte plekkie vir jou land en `n groot liefde vir rugby hê om die geelwortel van ponde, dollars en euro’s van die hand te wys.
Huiswerker gesoek na Rhenosterspruit-moord
Die polisie soek steeds na nog ‘n moontlike verdagte in verband met die moord op Johann le Roux (61), wat in sy huis in Rhenosterspruit, naby Lanseria, met ʼn houtstomp doodgeslaan is.
Jitsvinger en Krisjan Fourie: Klank van ʼn ander soort
Die laterale kletsrymer, Jitsvinger, oftewel Quintin Goliath en die komponis, Krisjan Fourie, probeer grense verskuif met hul eerste enkelsnit as musiekduo, “Dink voor jy doen”.
Nuuskommentaar: Vir wie het die Guptas (na bewering) oorgeslaan toe hulle ministersposte aangebied het?
Met ministerposte wat na bewering deur die Guptas aan bykans elke Jan Rap en sy maat toegeken word, maak oom Herrie tong in die kies ook ʼn saak uit waarom hy vir ʼn kabinetspos, met ʼn splinternuwe portefeulje, in aanmerking moet kom.
SAʼners hardloop ‘London Undergrond’ vir renosterstropery
Twee gewese Suid-Afrikaners, wat tans in die buiteland woon, gaan deur Londen se ondergrondse metro, wat bestaan uit 400 km spoorlyne en 270 stasies, hardloop om fondse in te samel vir die stryd teen renosterstropery in Suid-Afrika.
Valke vs Gordhan: ‘Hierdie is nie ʼn sepie nie’
“Hierdie is nie ʼn geselsprogram of ʼn sepie nie. As die minister, soos enige ander wetsgehoorsame burger, gehoor gegee het aan ons brief en antwoorde verskaf het, sou ons nie vandag gewees het waar ons is nie.”
Gedig: Haelwit gestapelde wolke
“Die haelwit gestapelde wolke, paleis deur die winde gebou! Hoe sou ek hul heimnis vertolke en saggies dit fluister vir jou?” Lees Toon van den Heever se gedig, “Haelwit gestapelde wolke”
[Foto’s] Eerste gradeplegtigheid by Aros
Aros het gisteraand sy heel eerste gradeplegtigheid by die Atterbury-teater in Pretoria gehou, waar 66 nuwe onderwysers die graad Bed. Grondslagfase Onderwys ontvang het.
[Video] Motoris glo deur metropolisielede aangerand
Die Johannesburgse metropolisie (JMPD) het bevestig hy is bewus van ʼn video op sosiale media wat wys hoe ʼn motoris glo deur lede van die JMPD rondgestamp word voordat een van die beamptes met sy voertuig wegry.
‘Afrikaanse kampvegters’ tot US-raad verkies
Drie nuwe lede is deur die konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) verkies om in die universiteitsraad te dien.
Kubane moet SA dokters oplei, sê LUR
Sibongiseni Dhlomo, LUR vir gesondheid in KwaZulu-Natal, het die nasionale regering versoek om Kubaanse dokters aan te stel om Suid-Afrikaanse mediese studente op te lei.
Durban verloor miljoene liter water
Die minister van waterwese het Umgeni Water versoek om “dadelik in te gryp” om die stad Durban te help om sy waterlekkasies te stop.