ʼn Man is in hegtenis geneem net ure na die gru-moord op Elsabe van Niekerk.
Lees meerAlles vir Maandag 11 April 2016
Reddingspoging ‘soos iets uit rolprent’
Drie mans is van ʼn verlate eiland gered met ʼn reddingspoging wat herinner aan ʼn toneel uit ʼn Hollywood-rolprent.
Aanlynaansoeke tydelik opgeskort
Die Gautengse departement van onderwys het aanlynaansoeke by die provinsie se skole tydelik opgeskort.
Zuma moet verantwoordelikheid aanvaar vir ‘Guptanami’
Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn beroep op president Jacob Zuma gedoen om verantwoordelikheid te aanvaar vir die waarskynlike werkverliese wat weens die Gupta-familie se korrupte uitbuiting van die staat kan ontstaan.
Mynwerker sterf by Harmony-myn
ʼn Mynwerker is Maandag by Harmony se Kusasalethu-myn naby Carletonville dood.
Oproep lei tot gru-vonds in Pta
Die bebloede liggaam van ʼn vrou is Maandagmiddag in die Pretoriase Moot gevind.
ToekomsVenster: Oudword is nie vir sissies nie
Mag bejaardheid ons nie onverhoeds oorval nie. Mag die lewe betekenisvol uitspeel in elkeen se lewe. As God daarvan die kern en leidende beginsel is, kan dit nie anders nie.
Die rol van regsgeleerdes en regters in ontwikkelende lande
Ek wil dit selfs waag om te sê die president het heel moontlik ook sy ampseed versuim indien die bewoording daarvan nagegaan word. Dit is egter nie pertinent vervat in die hofbevel nie.
Waar staan ons na die Nkandla-saak?
Die belangrikste nadraai van die Nkandla-uitspraak is moontlik om juis die selfstandige optrede van gemeenskappe verder te stimuleer.
Minister sê oor Dubai-besoek
Des van Rooyen, minister van samewerkende regering en tradisionele sake, het Maandag kommentaar gelewer op bewerings dat hy en nog ʼn minister geheime reise na Dubai onderneem het terwyl lede van die Gupta-familie glo ook daar was.
Pa skuldig na baba se wrede dood
ʼn Forensiese patoloog het getuig die baba het verskeie kneusplekke en frakture opgedoen saam met ernstige kopbeserings en snywonde oor haar kop, terwyl haar lewer ook geskeur het, haar ribbes gebreek was en haar long gekneus is.
Etiket: Só maak mens
Het jy geweet dit is onbeskof om ‘n bruid geluk te wens? Hier is ‘n paar ongewone etiketreëls.
Twee koppe is beter as een
Danielle en Tracey Steenkamp, ʼn tweeling van Pretoria, gee nuwe betekenis aan die term ‘identiese tweeling’. Dié sussies, wat in hul lewe nog nooit langer as twee dae weg van mekaar spandeer het nie, meen die beste dinge kom in ʼn paar.
Swakopmund lok Springbok-losskakel
Rugby op Swakopmund in Namibië kan eersdaags met `n Springbok-losskakel in sy span spog.
Waarom verloor jy jou eetlus wanneer jy siek is?
Onderdruk ons een van Moeder Natuur se oudste en effektiefste bakterie-bevegtende meganismes deur pasiënte te forseer om te eet nadat hulle hul eetlus verloor het tydens ʼn infeksie?
Aanlynregistrasie vir 2017 ʼn kopseer vir ouers
Ouers wat hul kinders by Gautengse skole wil registreer, kon dit van Maandagoggend af aanlyn doen, maar nie sonder haakplekke nie.
Woord van die week: atleet
Al het iemand van jou ʼn standbeeld gemaak waar jy (naak) ʼn diskus aan’t gooi is, is jy nog nie ʼn atleet nie. Taaltoffie stel ondersoek in.
Opblaasbare kamer vir ruimtevaarders
SpaceX se vragtuig het Sondag die wêreld se eerste opblaasbare kamer vir ruimtevaarders by die Internasionale Ruimtestasie afgelewer – twee dae nadat dit vanaf Cape Canaveral gelanseer is.
Pleegsorg: Wees só deel van die helende proses
Daar is soveel kinders in ons land wat smag na liefde en ʼn veilige hawe, maar as dit kom by pleegsorg, wil dit lyk asof al hoe minder mense bereid is om hul harte en huise vir kinders oop te maak.
Op 25 weke gebore: ‘Sy is ons wonderwerk’
Die koms van ʼn egpaar van Alberton se eersteling het ʼn reis van hoop geword nadat hul dogtertjie op 25 weke met ʼn gewig van net 650 g gebore is.