As jy op die regte plek op die regte tyd staan, kan jy die Internasionale Ruimtestasie met jou blote oog sien!
Alles vir Maandag 16 Mei 2016
Gesinsuitstappie eindig tragies toe pa sterf
“Toe die voordeurklokkie in ʼn stadium lui, het Benjamin opgewonde gesê, ‘hier is my pa nou!’ Hulle verstaan nie dat hulle pa weg is nie.”
Luister: Hans du Plessis oor sy nuwe boek, ‘Tussen die klippe’
Skryf is vir hom ʼn geloofsdaad, sê prof. Hans du Plessis oor sy jongste boek, Tussen die klippe. Daarom word die temas van liefde en sy geloof in God, nes in sy vorige boeke, ook duidelik.
Nuwe fees vir die hele SA
Kunstenaars soos Jack Parow, Kurt Darren, Koos Kombuis, Prime Circle, Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties, Elvis Blue, Dr Victor en die Rasta Rebels, Die Flooze en Wonderboom sal by die fees optree.
Vrystaat-vrou gevonnis vir kind (3) se gifdood
ʼn 23-jarige vrou van die Vrystaat is tot tronkstraf gevonnis nadat sy haar susterskind met rotgif vergiftig het.
Tweede verdagte vas vir Winnie Rust-moord
ʼn Tweede verdagte is Sondagaand in Montagu in die Wes-Kaap in hegtenis geneem vir die moord op die bekende skrywer, Winnie Rust (77).
Pta-ma se dankie-boodskap bereik weldoener
ʼn Boodskap op sosiale media van ʼn ma van Pretoria aan ʼn vreemdeling wat ʼn hospitaalrekening namens die desperate gesin vereffen het, het binne ʼn week die weldoener bereik.
Karoo-filmfees: Prins Albert vol filmentoesiaste
Die Indie Karoo-filmfees, die breinkind van regisseur en produksieontwerper, Johnny Breedt, vind vanjaar van 29 Junie tot 2 Julie plaas, met die teater The Showroom in Kerkstraat as middelpunt.
Boek: Die groter en beter Moeggesoek Blokraaigids
Die gids is in ‘n handige formaat, groter gedruk en gebruikersvriendelik, wat daartoe bydra om maklik daardie ontwykende antwoorde op die leidrade in jou Afrikaanse blokraaisel te vind.
Kom sing saam by die ‘moewiese jol’
Die land se top Afrikaanse kunstenaars is slaggereed vir die derde aflewering van Suid-Afrika se gunstelingkonsert, Krone 3, wat as “ʼn moewiese saamsing jol” beskryf word.
ToekomsVenster: Geroep om te volg
Nou begin ’n nuwe reis. ’n Hele nuwe manier van dink oor jou geloof. Tot nou toe het jy die evangelie verstaan as iets wat jy ontvang het, maar nou begin ons reis oor “gestuur wees”; hoe deel ek die evangelie met ander?
Jonathan Jansen bedank
Prof. Jonathan Jansen, rektor en visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat (UV), het bedank.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 16 Mei 2016
Hier is Maroela Media se Top 20 vir die week.
[Resep] Melkkos
In die volksmond bekend as slinger-om-die-smoel.
Betoging lei tot ongelukke op snelweg
ʼn Motoris en polisiebeampte is Maandagoggend beseer nadat ʼn groep betogers die N2 naby Lamontville in Durban met brandende buitebande versper het.
SA-polisieman sterf in Suid-Soedan
Die liggaam van ʼn Suid-Afrikaanse polisiebeampte sal uit Suid-Soedan gerepatrieer word nadat hy Vrydag in die Afrika-land gesterf het.
Resensie: ‘As jy weet dis liefde’ – Charlize Berg
Charlize Berg het omtrent drie jaar gelede haar debuutalbum uitgereik. Dit was ʼn album wat verskeie treffers opgelewer het, onder meer “Waar is jy Romeo?”, “Jy’t belowe” en “Sit my net saggies neer”. Dié album is later heruitgereik nadat sy ’n treffer met “Hallo hallo” gehad het.
Maroela Media se nuwe e-winkel: wys jou hart klop Afrikaans
In Die Koöperasie, Maroela se splinternuwe e-winkel, verkoop ons alles waarvan jy (en jou ouma, meisie, oom, ouboet en juffrou) hou!
Nuuskommentaar: SA se grondwetlike demokrasie met Gordhangate daarmee heen?
Berigte oor bewerings dat die minister van finansies gearresteer gaan word en deur Brian Molefe van Eskom-faam vervang gaan word, veroorsaak ontsteltenis. Sou daar waarheid in steek, of selfs as die berigte net volgehou word, gaan Suid-Afrika enorme skade ly en die vingers wys weer na pres. Zuma en sy faksie.
Stukkie biltong … dit kan mos nie waar wees
Ek het nou al van baie flou verskonings gehoor wanneer `n sportman uitgevang word wanneer hy postief getoets word vir die gebruik van ‘n verbode middel. Nou kan dié ene by die lysie gevoeg word.