Moorreesburg (Samoa) het Saterdag op sy tuisveld sy segetog voortgesit toe hy Mamre 32-24 in die Bolandse Rugbyunie (BRU) se reeks om die Grootuitdaagbeker geklop het (rustyd 7-7).
Lees meerAlles vir Vrydag 10 Junie 2016
Regstel én bak staan vir Johannesburg Polisie
Dis Saterdag regstel én bak staan vir Johannesburg Polisie.
[Video] Seuntjie kom speel ‘skelm’ met die hond
Toe ʼn vrou ʼn veiligheidskamera in haar motorhuis laat installeer het, het sy nooit dié “oortreder” verwag nie.
Ontvoerde seun en sy ma ná 20 jaar herenig
Maria Mancia het vir meer as 20 jaar lank slegs ʼn enkele dowwe foto van haar seun gehad, nadat hy as 18 maande oue baba ontvoer is.
Man sterf ná trein hom tref
ʼn Man, vermoedelik in sy 20’s, is Vrydagmiddag dood toe ʼn trein hom in Putfontein, Gauteng, getref het.
Man gevonnis ná 13-jarige se verkragting
ʼn 42-jarige man is Donderdag in die Empangeni-streekshof gevonnis in verband met die verkragting van ʼn 13-jarige seun.
Onverantwoordelike uitsprake vernietig die ekonomie, sê VF Plus
Die VF Plus meen president Jacob Zuma en die ANC-leiers maak deurlopend verwarrende en populistiese uitsprake oor grond en die landbou ten einde die EFF in die komende verkiesing te oorbie met stemme.
Agri SA wil land as nasionale rampgebied verklaar
Agri SA het gevra dat die land as ʼn nasionale rampgebied verklaar moet word.
WP-liga: vinger trek vir Durbell teen Hammies
Vrydag se Superliga A-wedstryd tussen Durbanville-Bellville en Hamiltons in Durbanville is van deurslaggewende belang vir die tuisspan en houer van die SA oop klubs se Goue Beker.
Matthew Theunissen moet nou dié stappe volg
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het die uitkoms bekend gemaak van sy ondersoek na ʼn haatspraak-klag teen Matthew Theunissen se beweerde rassistiese uitlatings op Facebook.
[Video] ‘Dís hoekom ons renosters onthoring …’
Waarskuwing: Die video in die artikel kan sensitiewe kykers ontstel.
Aangehoudenes van moord aangekla
Twee mans, wat sedert 2014 agter tralies is op verskeie aanklagte, is amptelik aangekla van die moord op ʼn polisiebeampte wat in 2013 voor sy vrou doodgeskiet is.
Polisiehoof genader oor Randfontein-moorde
Dit is vandag presies drie maande sedert die liggame van vier mense, onder wie die negejarige Kayla Meyer, op ʼn kleinhoewe naby Randfontein aan die Wes-Rand gevind is. Niemand is nog in verband met die moorde in hegtenis geneem nie.
Penny Sparrow moet opdok, las hof
Penny Sparrow, die KwaZulu-Natalse eiendomsagent wat ʼn herrie veroorsaak het toe sy in ʼn Facebook-inskrywing swart mense met ape vergelyk het, is Vrydag in haar afwesigheid in die gelykheidshof in Scottburgh gevonnis.
Spioenasiebande-saak: Aansoeke om verlof tot appèl aangehoor
Pres. Jacob Zuma en die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het Vrydag in die hooggeregshof in Pretoria ʼn aansoek om verlof tot appèl ingedien rakende die uitspraak in die sogenaamde spioenasiebande-saak.
Negejarige meisie dood in kamer gevind
“Die ma beweer dat sy haar dogter vir die laaste keer lewend gesien het toe sy Donderdagaand vir haar ʼn storie gelees en haar in die bed gesit het.”
FAK hou musiekfees-makietie vir Afrikaans
Die FAK het Vrydag die organisasie se SA Ekspo FAK Musiekfees met kunstenaars soos Francois van Coke en Nádine aangekondig.
Tokai-moord: Staat wag op selfoonbewyse
Die saak teen die mans wat aangekla word van verkragting, roof en moord op die 16-jarige Franziska Blöchliger is Vrydag in die Wynberg-landdroshof uitgestel omdat daar steeds op selfoonbewyse gewag word.
Resensie: Irene Louise van Wyk – ‘Meer as woorde’
Irene het ’n sterk, afgeronde stem en sy hoef vir niemand in die bedryf terug te staan nie. Met goeie bestuur kan Irene vinnig die leer klim en kort voor lank een van Suid Afrika se top-vrouekunstenaars wees.
[Wen] ‘Vir Altyd’ op DVD uitgereik
Die Afrikaanse rolprent Vir Altyd word op 13 Junie op DVD uitgereik, en vyf Maroela Media-lesers staan die kans om ʼn DVD te wen.